’n Vrou van Sunninghill, Johannesburg, het sonder aarseling haar selfoon terug gevat uit die hande van ’n grypdief.
Die vermoorde Anele Hoyana (40) word in ’n tydelike beskermingsbevel daarvan beskuldig dat hy sy suster met die dood gedreig het en dat sommige familielede, waaronder sy sieklike ma, bang was vir hom.
Die vermeende leier van die Hard Livings-bende, Tauriq “Ballie Tips” Solomons, is Donderdagmiddag in Westridge, Mitchells Plain in Kaapstad, doodgeskiet.
Net soos haar pa, ’n oud-Cheetah-rugbyspeler, slaan Lilly Burger (9) ook nou graag bollemakiesie, maar vir die Suid-Afrikaanse gimnastiek-span.
’n Byeenkoms soos die Kaapstad-sewesrugbytoernooi wat Vrydag begin, is ’n ligpunt vir ’n land wat “moedeloos” is.
Tiger Woods-hulle moes Vrydag, laat in die beurtspel-sessie op die tweede dag by Royal Melbourne inderdaad diep delf om in die kompetisie te bly.
Microsoft het uiteindelik gewys hoe lyk sy splinternuwe speletjiekonsole wat eintlik eers aanstaande jaar rondom Kersfees beskikbaar gaan wees.
Die minister van omgewingsake, bosbou en visserye het nie een van die planne goedgekeur wat vier maatskappye ingedien het om motorbande te herwin nie.
Mens kan nog ’n koelkamer se deur vir twee uur toehou om die druiwe te beskerm, maar wanneer beurtkrag ses uur lank duur, gaan jy skade kry.
Ek wil regtig nie die land verlaat nie. Nou hoekom het ek nog nie my naam op #ImStaying se lys geplaas nie? vra Koos Kombuis in dié rubriek wat hy te midde van beurtkrag met pen op papier geskryf het.
Deel van sy werk is om mites te probeer beveg wat vir die mens dodelik is, sê prof. George Claassen, wat pas vereer is vir sy rol as die “vader van wetenskapskommunikasie in Afrika”, aan Murray La Vita.
Seker nog selde tevore kon ’n skrywer so oortuig gewees het dat die tydsberekening van die publikasie van sy boek so týdig is soos wat Jan-Jan Joubert, skrywer van Gaan Suid-Afrika oukei wees?, die afgelope week moes wees.
“Ek wil ’n man wees wat vir sy vrou kan sorg, ’n pa wat vir sy kinders kan sorg en ’n boer wat vir die wêreld kan sorg, maar dit voel vir my dit reën oral behalwe op my plaas.”
Die sanger Rudi Muller wil allermins geloof op iemand afdwing met sy nuwe gospelalbum, Nuwe dag, wat onlangs uitgereik is.
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes (Sanjo) het lank reeds ’n tradisie opgebou om juis gedurende vakansietye konserte in van die groter sentrums van die land aan te bied.
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
Twee dinge is belangrik wanneer jy een van Suid-Afrika se grootse versamelaars van rugbytruie is – respek en geduld.
Hy was 19 jaar oud toe hy “in die hartjie van die winter” as ’n karwag in die Port-Elizabethse hawe begin werk het.
Jy kan die Daniell-padstal, so ’n entjie buite Kirkwood as jy van Uitenhage se kant af kom, nie miskyk nie.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.