Die Oos-Kaapse polisie het die gewelddadige aanval deur lede van die gemeenskap veroordeel wat ’n vermeende verkragter wreedaardig doodgemaak het.
Die gemeenskap van Kleinkrantz naby Wildernis hou Sondag ’n optog teen misdaad en weens die onveilige omstandighede waarin hulle woon nadat die lyk van ’n 19-jarige meisie vandeesweek daar gekry is.
“Ek is sterk en gaan môre huis toe,” het Greg Brooks (61), uitvoerende hoof van die Drakensberg-seunskool, uit sy hospitaalbed gesê.
Die groot vraag is – Was Beast nou al in Disneyland?
Die aanmoediging van ’n opgesweepte skare by die Kaapstad-sewestoernooi was nie genoeg om die Suid-Afrikaanse vroue-sewesrugbyspan tot ’n eerste oorwinning in vanjaar se skouspel te voer nie.
As daar enige kans was dat Ernie Els se Internasionale span die laaste sessie van die Presidentebeker in Melbourne Sondag oorgerus sou binnegaan, het Tiger Woods en sy Yanks dit Saterdagmiddag netjies uitmekaar geruk.
Groot was my verbasing toe ek hoor Huawei reik laat in die jaar nog ’n nuwe slimfoon uit. Maar wat maak die Huawei Nova 5T lekker?
Na aanleiding van die vorige artikels in dié reeks oor testamente, het ’n paar lesers hul verbasing uitgespreek oor die hoë eksekuteursgelde. Dit is waarna jy moet let.
Shell en Clicks se skielike egskeiding ’n paar weke gelede het motoriste onkant betrap.
Dawie was vandeesweek geskok om te hoor dat pres. Cyril Ramaphosa weer eens “geskok” is oor die stand van sake by Eskom.
Die kruisbestuiwing tussen die sewe- en vyftienmanrugbykodes het mildelik bygedra tot die ontwikkeling van talle Suid-Afrikaanse sterspelers in albei kodes, skryf Heindrich Wyngaard en Hendrik Snyders.
Beurtkrag is tos. Dit verlam die ekonomie en is seker die mees prominente simptoom van die land se infrastruktuur-verval. Maar dis darem nie nét sleg nie, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Gaan Suid-Afrika vanjaar die twee mooiste vroue op aarde hê?
Die KKNK se musiekprogram wemel van debuutproduksies deur meestal bekende kunstenaars, maar hier en daar val ’n produksie op waarvan die musikante nie wyd bekend is nie en die aanbod ’n tinteling deur die are stuur.
’n Drama oor die effek van ’n tiener se selfdood op ouers, geskryf deur ’n voorste dramaturg wat self met depressie geworstel het, die ware lewensverhaal van die Huis Lelieveld-akteur Reginald Hufkie, wat wees grootgeword het en hom as wedloopstapper
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
Wag jou bedorwe Waterkloof-worshond ook op Kersvader? Sit jou kat kiertsregop onder die Kersboom op Oukersaand? Miljoene mense landwyd bederf glo hul troeteldiere dié feestyd met alles van gourmet peuselhappies en sagte speelgoed tot peperduur halsba
Die pinotage-druif is trots Suid-Afrikaans, so as jy dié feestyd ’n glasie rooi gaan skink, kies gerus dié plaaslike gunsteling.
“Ethiopië? Wat gaan julle daar doen? Dit is dan ’n woestyn. Daar is net onrus, hongersnood en armoede.”
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.