Die moontlikheid dat meer as een moordenaar betrokke was by Liam Nortjé (2) se dood, sal eersdaags, ná die lykskouing van wat vermoedelik sy oorskot is, ondersoek word.
Fiona Viotti, die Kaapse spogskool Bishops se seksskandaal-juffrou, is geskei van haar man, Pavo.
’n Voormalige werknemer van die oud-Grey-onderwyser en sakeman Willem Breytenbach beweer sy werkplek was ’n “toksiese omgewing” waar werknemers geboelie en gereeld op onwelvoeglike wyse deur die baas betas is.
Die Blitsbokke het hul plek in die eindstryd van die Kaapstad-sewestoernooi bespreek deur Frankryk Sondag in die halfeind te klop.
Die Suid-Afrikaanse vroue-sewesspan het die Kaapstad-toernooi Sondag segeloos afgesluit.
Die insluiting van Rassie van der Dussen en Dwaine Pretorius kan twee van die verrassings wees wanneer die Proteas se toetsgroep Maandag in die Paarl aangewys word.
’n Leser vra dié week of staatseffekte ’n goeie belegging is. Nico van Gijsen gee sy mening.
Ouers moet dié tyd van die jaar besluit of hulle hul kinders se skoolgeld vooruit gaan betaal en of hulle liefs maandeliks wil opdok.
Die wankelende Eskom kry nóg ’n baas – dié keer ’n “hoof-regrukbeampte”. Dit is nou bo en behalwe die aangewese uitvoerende groephoof, André de Ruyter.
Emeritusaartsbiskop Desmond Tutu sterk tuis aan nadat hy pas weer in die hospitaal opgeneem is vir ’n hardnekkige infeksie.
Is jy onvervuld? Die krisis van ons tyd is ’n verlies aan liturgie – die mooi ou woord vir ’n kerkdiens.
‘Ek weet julle is verskriklik kwaad vir ons. Julle behoort te wees. Ons is die remskoen wat keer dat die land vooruitgaan. Wie de ongeluk sal hier wil kom belê met fase 6-beurtkrag?”
Dit is nie net die Springbokke of Mej. Heelal, Zozibini Tunzi, waarop Suid-Afrikaners trots kan wees nie. Die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf het ook ’n paar deurbrake oor die afgelope dekade gehad.
Die sangeres Nianell gaan ná vier jaar haar terugkeer tot die verhoog maak nadat sy ’n blaaskans geneem het om onder meer ’n nuwe selfhelpboek, Life Simplified, te skryf.
Met ‘Die dame met die hondjie’ tree William Oosthuizen in gesprek met ’n gedugte lys Tsjekof-kommentators en -interpreteerders. Vir Joan Hambidge was dit ’n wonderlike verrassing.
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
Die matriekeksamen is al verby en die matriekafskeidaand al amper vergete. Ons plaas nou die laaste paar foto’s, wat matrieks of hul trotse familie en vriende aan ons gestuur het, om te wys hoe beeldskoon almal gelyk het.
Die matriekeksamen is al verby en die matriekafskeidaande amper vergete. Ons plaas nou die laaste paar foto’s wat matrieks of hul trotse families en vriende aan ons gestuur het om te wys hoe beeldskoon almal gelyk het.
Om ’n swembroek vir die somervakansie te kies, bly vir talle ’n netelige saak. Daniëlla van Heerden vra kenners se raad oor styl, snit en hoeveel om te bestee.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.