’n Vrou is vasgebind, aangerand en vermoedelik rond gesleep toe sy Donderdag op die plaas Vergesig tussen die Paarl en Franschhoek oorval is.
’n Vrou is Donderdagoggend in ’n huisrooftog op die plaas Vergesig op die R101-pad in die rigting van Franschhoek beseer.
’n Polisielid van Gqeberha (Port Elizabeth) wat na bewering by ’n dubbelmoord betrokke was, is by sy huis in Arcadia in hegtenis geneem.
Sy laaste gesprek met iemand van die Proteas se keurpaneel was tydens 2019 se Wêreldbeker-toernooi.
Indië het Engeland se hoop om later vanjaar in die eindstryd van die eerste Toetswêreldkampioenskap te speel verydel toe hy dié span in minder as twee dae met tien paaltjies oorrompel het.
Ofskoon atlete aangemoedig word om ingeënt te word teen Covid-19 voor die Olimpiese Spele in Tokio, is dit nie verpligtend nie, het die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) se adjunkpresident gesê.
Gold Fields gaan by sy laaste oorblywende myn in Suid-Afrika ’n sonkragstasie van 40 megawatt oprig.
Die direkteure van Denel is besig om links en regs te bedank en die jongste bedanking sluit selfs die wapentuigvervaardiger se voorsitter in.
“Ons kan nie die private sektor dwing om in die ekonomie te belê nie; wat ons wel moet doen, is om die toestande te skep waarin die private sektor wíl belê.”
Tanzanië met sy 60 miljoen inwoners is ondanks sy president se uitsprake net so weerloos teen Covid-19 soos die res van die wêreld, skryf Liesl Louw-Vaudran.
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) se afvaardiging het onlangs uit Wuhan teruggekeer. Dominic Dwyer vertel wat hulle daar oor die ontstaan van die Covid-19-pandemie uitgevind het.
Dingaan, die voorman op Zeekoegat, vertel my die mooi storie van die bejaarde plaaswerker wat vermis was en eers ná ’n lang soektog gekry is waar hy op ’n miershoop tussen die beeste gesit het.
Wanneer ’n boek van ’n nuwe, jong stem Marita van der Vyver laat regop sit, kan ’n mens gerus jou ore spits. Met Griet skryf ’n sprokie (1992) het Van der Vyver self behoorlik die tonge los gehad. Mia Arderne se Mermaid Fillet het einde verlede jaar
Die veelbekroonde Amerikaanse TV-reeks Frasier met Kelsey Grammer as ’n pedantiese psigiater met sy eie radioprogram, gaan ’n terugkeer tot die kassie maak.
Nadat die Oppiwater Kunstefees vanjaar aanvanklik twee keer in ’n bioborrel gehou sou word, is dit uiteindelik na volgende jaar uitgestel.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
’n Vrou van Kaapstad het op Facebook gevra dat die akteur Neil Sandilands haar vir koffie nooi as sy haar teikengewig kan haal – en hy het ingestem.
’n 81-jarige Duitse vrou is ’n internetsensasie met meer as 125 000 volgelinge op die sosialemedianetwerk TikTok.
Nuwe riglyne is onlangs gepubliseer vir operateurs van ontspanningsbote oor hoe om eties teenoor onder meer dolfyne en walvisse op te tree as hulle naby dié diere kom.
‘n Eenvoudige celebrity-belofte maak skuld...
Twee oud-skoolpêlle vang op en vergelyk notas oor hulle dames . . . soveel het verander!
Ben & Bez, 'n sketskomediereeks wat "net so 'n bietjie meer 'insane' as die werklikheid is", is van 2 Februarie op Netwerk24 te sien.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.