Meer as R500 000 se toerusting is gesteel toe die bekende sportaanbieder Elma Smit en haar span Saterdag die slagoffer van ’n gewapende rooftog was.
Die Defend Our Democracy-veldtog sê hy het met kommer kennis geneem van die inbraak by die kantoor van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping.
Twee mans is tydens ’n begrafnis in Gqeberha (Port Elizabeth) in hegtenis geneem vir die besit van ’n onwettige vuurwapen.
Dié plan is wyd veroordeel deur oud-spelers en ondersteuners oor die wêreld heen.
Drie mense is ná die voorval in die Dunedin-hospitaal vir ligte beserings behandel.
Die Engelse slot George Kruis glo dit sal “malligheid” wees om Eddie Jones as nasionale afrigter af te dank.
Korttermynversekeraars bereken nog die moontlike koste van die vernietigende brand teen die hange van Tafelberg.
As die as gaan lê het ná die brande teen Tafelberg moet huiseienaars maar hul poliskontrakte deeglik nagaan, en met hul versekeringsmakelaars praat om te sorg hulle is behoorlik gedek vir brandskade.
Te midde van kwaai mededinging onder stromingsdienste het Showmax aangekondig hy verlaag sy goedkoopste tarief.
Suid-Afrikaners kan in hul toekoms belê deur vir dienste soos watervoorsiening en elektrisiteit te betaal, skryf Tuso Zibula.
Dit is spitsverkeer in die DA met al die omstredenheid wat die party die afgelope twee weke agtervolg.
Uiteindelik kan ons oues van dae nou vir ons sommer so lekker op die rekenaar ’n ou plekkie bespreek waar hulle ons gaan inent teen die Groot Virus.
VIA (DStv-kanaal 147) vermaak kykers weer met vars, interessante en avontuurlike inhoud. Maak vir die eerste keer kennis met 5 fantastiese nuwe programme op VIA.
Lana Del Rey skep wêrelde met haar musiek en haar kulturele invloed kring uit. Danie Marais het na haar jongste album geluister.
Om mooi te lyk terwyl jy reis is makliker gesê as gedaan, maar dis presies wat dié week se deelnemer aan ’n kykNET-televisieprogram danksy kenners se raad gaan vermag.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Die “donderende gestoom” van ’n stoomlokomotief wat Bakang Seinolo vir die eerste keer ooit die afgelope naweek met ’n breë glimlag beleef het, was sy beloning nadat hy as vrywilliger gehelp het om dié ou ysterreus in Kimberley op te knap.
Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die Oorlogsmuseum in Bloemfontein dat personeel ’n doktorsgraad behaal het – en sommer ook toe twee. Toevallig is dit ook die jaar wat die museum 90 jaar oud is.
Twee natuurliefhebbers van die Kaap het in April saam met vriende van Johannesburg deur die Kgalagadi-oorgrenspark getoer.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.