Die “eiendomsagent” van Gansbaai in die Wes-Kaap, wat honderde mense landwyd uit etlike duisende rande bedrieg het, sal vyf jaar in die tronk deurbring.
’n Voorval waarin ’n senior polisiebeampte by ’n polisiekantoor in Kaapstad se noordelike voorstede glo oor die naweek ’n vrou (45) in Boston verkrag het, word nou ondersoek.
“Hulle het hom met die lang steel van ’n hamer waarmee jy ysterpale inslaan oor sy kop geslaan,” sê die beseerde Johan van Niekerk (41) se oom Hansie.
Ná 69 toernooie vir die Blitsbokke het die voormalige kaptein Kyle Brown se loopbaan waarskynlik die einde van die pad bereik.
Engeland se rugbyspelers moet hul staal vir ’n kookpot van haat wanneer hulle Saterdag in Cardiff teen Wallis te staan gaan kom in ’n deurslaggewende Sesnasies-kragmeting.
Volg hier TeamTalk se regstreekse kommentaar van die tweede toets tussen Suid-Afrika en Sri Lanka in Port Elizabeth.
Daar was net een syfer in Tito Mboweni, minister van finansies, se begrotingsrede Woensdag wat Dawie Roodt, ekonoom by die Efficient Group, verras het.
Daar is nie ’n eindelose voorraad van kontant daar buite nie. Die nasionale tesourie het nie ’n drukkery wat geld druk nie, het Tito Mboweni Donderdag die agtergrond van sy begroting aan parlementslede verduidelik.
Die bierbrouer SAB is glad nie so gelate oor die skerp styging in aksyns as die wynbedryfsliggaam Vinpro nie.
Ek sit in die week saam met ’n klomp vriende en wyn drink en natuurlik is Eskom, die begroting, skuldsyfers en Suid-Afrika se ekonomie heel bo aan die besprekingslys.
Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie is vir my elke jaar ’n spesiale geleentheid. .
Kyk daar is baie dinge in vandag se Suid-Afrika wat my hinder, maar een van die grootste dorings in my vlees is hoe ons land se onderwysers behandel word.
Dikwels is die stories ágter ‘n boek net so interessant soos dié binne-in die boek. Op die US Woordfees se Skrywersprogram is daar heelwat gesprekke wat jou soos ’n spanningsverhaal sal boei.
Die Standard Bank-galery in Johannesburg se eerste uitstalling van die jaar, A Black Aesthetic: A View of South African Artists (1970 -1990), open op 21 Februarie en is tot 18 April te sien.
Die Amerikaanse sangeres Beyoncé en haar man die kletsrymer man, Jay-Z, het Woensdagaand hul toekenning as beste internasionale groep by die Brit Awards per video ontvang omdat hulle nie self in Londen was nie.
Knie- en heupvervangings hou langer as wat dokters of pasiënte dink, het die Universiteit van Bristol, Engeland, in ’n groot studie bevind.
Ek kom onlangs op Facebook af op die kommentaar van ’n anonieme self-proclaimed oom wat iemand se integriteit betwyfel omdat hulle ’n advertensie vir ’n onderklerewinkel plaas.
My oë traan. My neus begin onwillekeurig jeuk en ek gee ’n oorverdowende nies. Dis weer súlke tyd. Valentynstyd. Daar’s liefde in die lug. En ek? Ek is allergies.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.