Sy kon nie asem kry nie – nie deur haar masker nie en ook nie deur die hek van die “sel” van 1 m x 2 m by die Wonderpark-winkelsentrum in Pretoria-Noord waar sy vir ses uur aangehou is nie.
’n Tienermeisie was “baie bang”, maar dit gaan reeds beter met haar nadat sy vermoedelik deur ’n tradisionele geneesheer bedwelm is wat voorgegee het sy kan haar bevry van die “ongeluk” wat haar so ry.
“Laat ek jou een ding sê: Ek belowe jou ek sal tot by daai winkel kom en julle almal vrek skiet. Moenie my vir ’n gat vat nie. Ek het nie tyd vir speel nie!”.
Nathi Mthethwa, minister van sport, gaan amptelik by Krieket Suid-Afrika (KSA) inmeng nadat die beheerliggaam se lederaad Saterdagaand besluit het om nié ’n wysiging aan die beheerliggaam se grondwet goed te keur nie, selfs al het die lederaad ’n wee
Die Rebels het Sondag ’n gulde geleentheid verspeel om die Brumbies te klop en sodoende ’n stappie nader aan die uitspeelronde van die Superrugby AU-reeks te wees.
Vir Jan en Alleman het die naam Tatjana Schoenmaker die afgelope drie of wat jaar sinoniem geraak met sukses.
Sterk ekonomiese groei in Amerika ondersteun hoër kommoditeitspryse en dít kan stukrag gee aan die pas van ekonomiese herstel in ontluikende markte soos Suid-Afrika wat swaar steun op die uitvoer van kommoditeite.
MTN en Vodacom is onderskeidelik die land se eerste en tweede beste selfoondiensverskaffers wat op- en aflaaispoed en netwerkgehalte betref.
Die vlekkelose ouditverslae wat die internasionale ouditreus PwC en die ouditfirma Nkonki in 2014, 2015 en 2016 vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) uitgereik het, is “nie die papier werd waarop dit geskryf is nie”.
“Ons was vroeër ondoeltreffend,” sê Jacob Mamabolo, Gautengse LUR vir paaie en vervoer, oor hoekom hulle nou uiteindelik slaggate begin regmaak.
Afrika het tot dusver skouspelagtig misluk om sy ekonomiese potensiaal te verwesenlik en loop daarom die gevaar om wéér die speelplek van die wêreld se magtigste nasies te word.
Die pedagoog en politieke aktivis wat reeds op 20 as ’n verbanne persoon verklaar is, Graeme Bloch, is aan progressiewe supranukleêre verlamming oorlede. Hy was 65 en het in die Mediclinic Constantiaberg gesterf.
Die huweliksklokkies kan dalk binnekort vir boer PF van die gewilde werklikheidsreeks Boer soek ’n vrou op kykNET lui nadat hy liefde gevind het by ’n vrou wat vir hom geskryf het.
Anders as soveel ander rappers slaag Churchil Naudé in sy debuutbundel, ‘Drol innie drinkwater’, om die oorgang van ‘performance poetry’ na geskrewe, meer tradisionele poësie te maak, skryf Ronelda S. Kamfer.
Wat jou waaragtig teen die bors tref van die 55 stories in Frederik de Jager se bundel ‘Man op ’n fiets êrens heen’ is hoe meesterlik en individueel dié nuwe skrywerstem is, hoe deurspek dit is van sonderlikheid, varsheid en skalkse humor, skryf Jean Meiring.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Die afgelope week was Absa Bank in die nuus oor sy geldmarkfonds wat sluit. Dit is dalk goed dat ons vandag breër kyk na geldmarkfondse in die algemeen en rente as beleggingsklas in besonder.
Die wêreldbekendstelling van Hyundai se Staria-veeldoeler is pas in die digitale ruimte gedoen. Egmont Sippel skryf.
Tydens ’n vorige generasie het al wat ’n ‘Saffa’ is gaan mediese toetse doen in Londen vir ’n vinnige geldjie. Ook Leon-Ben Lamprecht.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.