Meer as 7 000 mense is van 29 Desember tot 25 Januarie in KwaZulu-Natal weens oortredings van inperkingsmaatreëls in hegtenis geneem.
Wat gaan deur ’n mens se kop as ’n vuurwapen op jou gerig word?
Al is ’n hengelaar ses keer met sy eie vismes op die rotse langs die see in Port Elizabeth gesteek, sal hy vir nog jare daarheen terugkeer om ’n lyntjie nat te maak.
Saterdag se Curriebeker-eindstryd is nie die eindbestemming nie, dit is die volgende trappie, sê Edgar Rathbone, uitvoerende hoof van die Blou Bulle Maatskappy (BBM).
Maak geen fout nie – dit was miskien Suid-Afrika se dag, maar die eerstebeurttelling van 220 lopies is nie eens amper goed genoeg nie.
Ervaring is altyd ’n groot bate. Nog meer so in ’n eindstryd, sê Chris Rossouw, agterlynafrigter van die Bulle.
Die beleërde toerismebedryf het nou ’n nuwe fonds waarvandaan finansiering sal kom om die sektor weer op dreef te kry, maar die fonds is net beskikbaar vir ondernemings in swart besit.
Ivan Meyer, LUR vir landbou in die Wes-Kaap, het Dinsdag ’n beroep gedoen op die nasionale regering om die vlak 3-inperkings te begin verslap.
Die feit dat krag per eenheid duurder kos hoe meer jy gebruik, is dalk binnekort iets van die verlede.
Voordat Covid deel van die lewe geword het, het ons nog voornemens gehad, veral aan die begin van ’n jaar. Nou het ons net verwagtinge, skryf Dawid Kuyler.
Joe Biden se inhuldiging as president van die VSA het die einde van die destruktiewe regering van Donald Trump aangekondig en die wêreld het ’n kollektiewe sug van verligting geslaak.
Voor einde vanjaar, as die Covid-19-pandemie nie ’n stokkie daarvoor steek nie, gaan Suid-Afrikaners wéér daardie moeilike keuse moet uitoefen.
VIA (DStv-kanaal 147) vermaak kykers dié week weer met vars, interessante en avontuurlustige inhoud.
Nas Hoosen (32), ’n draaiboekskrywer, illustreerder en kopieskrywer van Johannesburg, is Maandagaand in die Netcare Milpark-hospitaal in die stad aan Covid-19 oorlede.
Netwerk24-intekenare kan in Februarie na die bekroonde misdaadskrywer Irma Venter se vierde boek uit die bekende S-boekreeks luister. Skarlaken is Netwerk24 se luisterboek vir Februarie.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Gepantser teen die koue is vyf matrieks slaggereed om saam met die avonturier Riaan Manser op ’n Russiese vliegtuig na Antarktika te vertrek.
Wat jy benodig.
Talle dokters en verpleegsters van die New Somerset-hospitaal in Kaapstad se gemoedere is Vrydag gelig.
Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24.
Netwerk24 se blitsreeks, Op en Af, is ’n komedie en volg die lewe van drie paartjies wat in dieselfde woonstelblok in Kaapstad woon. Op die oog af lyk almal baie gelukkig, maar agter toe deure klop al drie paartjies by ’n aanlyn huweliksberader aan.
Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.