Die datum 11 Februarie sal Chanice Peters (29) van Retreat in Kaapstad nooit vergeet nie.
Ondersoek moet ingestel word na die optrede van polisiebeamptes wat verantwoordelik was vir duisende rande se drank wat weggeraak het ná ’n voorval by die sportkroeg en restaurant Hennie’s in Moreleta Park, Pretoria.
Agt polisielede van die Soweto-eenheid vir misdaadintelligensie wat na bewering ’n man in polisieaanhouding vermoor en twee ander gemartel het, moet op 16 Maart in die Protea-landdroshof verskyn.
Dit is nie so lank terug nie wat ’n dokter die jong Bulle-stut Gerhard Steenekamp meegedeel het dat hy waarskynlik nie weer sal kan rugby speel nie.
Hoewel die Protea-vrouekrieketspan weens kwarantynvereistes slegs twee dae op die oefenveld sal deurbring voor sy eerste wedstryd in Indië, besorg dit die bestuurspan nie slapelose nagte nie.
Ja, die Stormers streef tans na ’n meer gebalanseerde speelstyl, maar een ding gaan nie verander nie: Die stutte bly die hoeksteen van hul aanslag.
Arm huishoudings gaan vanjaar klippe kou, en die regering bespaar op die verkeerde plek, meen ’n organisasie wat kospryse meet.
Die vooruitsigte vir mielieboere in die land lyk goed, nie net omdat die weersomstandighede tans belowend is nie, maar ook omdat die verbruik van mielies wêreldwyd aanhou styg.
African Rainbow Minerals gaan sy beleggers met ’n tussentydse dividend beloon ná ’n puik halfjaar.
Tydens die ampstermyn van pres. Richard Nixon het wantroue tussen die Withuis en die perskorps so ’n laagtepunt bereik dat die term “geloofwaardigheidsgaping” ontstaan het.
Politieke partye kan nou weer saamtrekke hou ná die aankondiging dat inperkingsmaatreëls verslap word.
Die afgelope begroting het groot belangstelling gewek met uiteenlopende reaksies. Dit is verstaanbaar. Ons toekoms is op die spel en mense voel dit aan.
’n Koninklike smeerveldtog soos laas gesien in die dae van prins Charles en Diana, prinses van Wallis, se egskeiding?.
Die Nasionale Kunsteraad (NAC) het by monde van Julie Diphofa, sy waarnemende hoof, erken dat hy lelik drooggemaak het met die toekenning van noodfinansiering aan Suid-Afrikaanse kunstenaars.
Die 11de kykNET Fiëstas vind plaas met glans, glorie en hope inspirasie. Die prysaand, ’n hoogtepunt vir Afrikaanse kunstenaars en kunstefeeste, is die afgelope naweek opgeneem en word Sondag om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
155 leerlinge van ’n afgeleë nedersetting in Noordwes hoef nie nou meer elke dag tot 5 km skool toe te stap nie.
’n Ouma van Pretoria hekel ’n hond uit ’n bos aan babakombersies vir ’n goeie doel – en dít ten spyte van swak sig, artritis en kanker.
Groot Constantia, Suid-Afrika se oudste wynproduserende landgoed, het aangekondig dat hy sy Vintage Vault gaan oopmaak en beperkte hoeveelhede van die skaarsste en beste wyne in die land beskikbaar gaan maak om gekoop te word.
Die akteurs en komediante Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout is die hoof- en onderhoofseun van Afrikaanse komedie.
Allesbehalwe 'n "cheap date"!
‘n Eenvoudige celebrity-belofte maak skuld...
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.