Drie swaar gewapende rowers het Dinsdagaand op ’n winkel in Marchand toegeslaan.
Baie vrae hang oor die gebeure Vrydag op ’n plaas buite Piet Retief waar twee mense doodgeskiet is en vier boere van moord aangekla word, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.
’n Senior staatsaanklaer wat na bewering ’n tiener onder meer verkrag het, is Dinsdag op borgtog van R10 000 vrygelaat.
Die afstel of nóg ’n uitstel van die Olimpiese Spele word glad nie oorweeg nie.
Gauteng het die voormalige Protea-snelbouler Duanne Olivier vir die komende krieketseisoen gekontrakteer.
Manchester United wil glo die superster Cristiano Ronaldo na Old Trafford teruglok.
Zeder het planne, maar hy kan nog niks uit die mou laat nie.
Die Vryemarkstigting (FMF) sê swak besluite deur die regering en verouderde ideologie het Suid-Afrikaanse verbruikers van meer as net goeie mobiele dekking en laer pryse ontneem. Dit moet nou dringend verander.
Van 32 tot net 12 lugdienste – dis die opsies wat mense het wat na die buiteland wil reis.
Mense se name kan soms nogal toepaslik wees, skryf Rhynie Greeff. In hoeveel boerefamilies is daar vanne soos Saayman of Landman?
Die identiteit van een van die grootste komplot-teoretici in die moderne wêreld, bloot bekend as “Q”, is waarskynlik bekend. Leopold Scholtz kyk hoe “Q” Amerika met sy bewerings op hol geneem het.
’n Aangrypende besoekpunt in Kaapstad is in die Goue Akker in die middestad.
Die DStv-kanaal kykNET trek Donderdag om 06:00 ’n nuwe baadjie aan.
As een skoolmeisie ná die lees van haar boekreeks Vaandeldraers: Vrouehelde van Suid-Afrika nie opgee nie, was haar werk aan die omvattende reeks die moeite werd, het die jeugskrywer Wendy Maartens aan Laetitia Pople gesê.
Die geweld van ’n veldbrand by Rooi-Els vorm die inspirasie vir Jean Dreyer se solo-uitstalling burnt white in die Galery @ Glen Carlou naby Klapmuts.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Sal die bekende note van “Liefling” weer eens in Pretoria opklink?.
Jy kan enige tyd van die jaar ’n kuier na Elgin beplan, want dit is naby genoeg aan Kaapstad vir ’n dag, maar ook ver genoeg vir ’n naweek of vakansie. Suzaan Potgieter deel meer oor dié wynstreek.
As jy sedert verlede jaar wonder hoe die 2020-Veritas-wenwyne proe, is dit nou jou kans om uit te vind.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.