’n Vrou van Mbombela in Mpumalanga is in ’n ernstige toestand in die hospitaal nadat sy herhaaldelik deur rowers met messe gesteek is.
Gewapende mans het nooddienswerkers en pasiënte Woensdagaand op die N1-hoofweg buite Bela-Bela in Limpopo beroof.
’n Groot hoeveelheid heroïen is in twee plaashuise naby Vryheid in KwaZulu-Natal gekry.
Die res van Pakistan se vlagskip-T20-liga is Donderdag ná ’n virtuele noodvergadering tussen dié land se krieketbeheerliggaam (PCB) en span-eienaars met onmiddellike ingang uitgestel.
As die Olimpiese Spele wel later vanjaar plaasvind, sal die swemmer Tatjana Schoenmaker se naam een van die eerstes wees wat op die lys van Suid-Afrikaanse medalje-gunstelinge neergeskryf gaan word.
Engeland het Donderdag in die vierde toets vir die eerste keer sedert sy eerste beurt in die eerste toets in sy reeks teen Indië die 200-lopie-kerf verbygesteek.
Apple mag nou iWatch as handelsmerk in Suid-Afrika registreer. Maar die stryd met Swatch duur in verskeie ander lande voort.
Dis amptelik: Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, gaan hom in ’n Duitse hof moet verdedig voordat hy in Suid-Afrika aangekla is.
Die vakbond Solidariteit sal nou begin om op Denel se roerende bates beslag te lê om salarisse te help betaal.
Dit blyk die fantasie van beheer deur naamsverandering loop veral sterk waar politici en regeringsamptenare al lank in hul ander take faal, skryf Christi van der Westhuizen.
Het jy gedink 2020 was die ergste jaar nog en 2021 beloof om nie veel beter te wees nie? Dan kan jy goeie moed hou, want daar was al erger jare in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Soos 1986. Gert van der Westhuizen het met die skrywer William Dicey g
Die hertog en hertogin van Sussex se eksklusiewe biegsessie voor die kameraspan van die koningin van kletstelevisie, Oprah Winfrey, het die vitrioelkrane oopgedraai. Arlene Prinsloo probeer beantwoord hoekom daar so ’n herrie oor die onderhoud is.
Die glans van die diamantoorbelle wat Meghan, hertogin van Sussex, op ’n amptelike besoek aan Fidji gedra het, het verdof.
Die rolprentteatergroepe Nu Metro Cinemas en Ster-Kinekor sê vlak 1 van die nasionale staat van inperking bring vir hulle verligting, al is die veranderinge wat hulle kan aanbring klein.
Prins Philip (99) het Woensdag suksesvolle hartchirugie ondergaan, het Buckinghampaleis Donderdag aangekondig.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Lig jou ken en ken jou Lig. Magé Troskie, hoofmeisie van die Hoër Meisieskool Oranje (OMS) in Bloemfontein, se boodskap aan die skool se gr. 8's is 'n internetsensasie.
Haar ma het haar altyd geleer “as jy soggens die huis verlaat, moet die beddens netjies opgemaak wees, want ’n boom val dalk op jou kar”.
Wys Beeld wat in jou wêreld aangaan. Dit kan swak dienslewering wees, iemand wat ’n verskil in jou gemeenskap maak, protesoptogte, goeie nuus of enigiets wat jou wêreld uitbeeld.
Bok-buksie "Faf de Klerk" reik onophoudelik uit na ‘n olike jong seun.
Die akteurs en komediante Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout is die hoof- en onderhoofseun van Afrikaanse komedie.
Allesbehalwe 'n "cheap date"!
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.