Lede van die polisie se taktiese reaksie-eenheid in Khayelitsha het Woensdag ’n oudpolisieman en ’n polisieklerk saam met twee ander mense vir die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie in hegtenis geneem.
Waarskuwing: Hierdie berig bevat ’n grafiese foto wat sommige lesers kan ontstel.
Aanvallers skiet veiligheidswagte, buit wapens
Sergey Shubenkov, gesig van Rusland se neutrale atlete, wat steeds toegelaat word om aan atletiek-byeenkomste deel te neem al dien hul land ’n internasionale sportskorsing uit, loop nou self die gevaar om vir vier jaar uit atletiek geskop te word.
Kagiso Rabada hoort in dieselfde geselskap as Waqar Younis, Dale Steyn, Allan Donald, Malcolm Marshall . . . en sommer al die ander groot snelboulers wat die spel al opgelewer het.
Die Haaie gaan die bloedjong skrumskakel Jaden Hendrikse Saterdag in die eindstryd van die Curriebeker-reeks op die Blou Bulle in Pretoria loslaat.
Voorlopige belastingbetalers se sperdatum vir die indiening van hul opgawes is weens die menslike tragedie van die Covid-19-pandemie tot 15 Februarie uitgestel.
Suid-Afrika, en talle lande oor die wêreld heen, gaan gebuk onder ’n vlaag van korrupsie wat gewone mense se toegang tot hulp tydens die Covid-19-pandemie seermaak.
Nersa moet nog finaal besluit hoeveel munisipaliteite vir krag gaan opdok, maar ’n stewige skok is op pad.
Met deesdae se beperkings op begrafnisse is dit asof ons ontneem word van die kans om saam te rou deur saam te wees, skryf Leslie van Rooi.
Die uitvoerende bevele wat Amerikaanse presidente uitreik, mag dalk vreemd lyk vir die meeste Suid-Afrikaners. Pieter Labuschagne verduidelik hoe dié stelsel werk.
Lood het ’n spesmaas hier kom nog heelwat onthullings oor diefstal van miljoene rande deur lede van die die All Corruptive Comrades (ANC).
Teatron, ’n spesiale fonds wat uitvoerende kunstenaars gaan bystaan wat dringend mediese hulp nodig het, is pas van stapel gestuur danksy die skenking van fotografiese kunswerke.
Die Cannes-rolprentfees word vanjaar twee maande later aangebied weens die koronaviruspandemie. Waar die fees gewoonlik in Mei in dié Franse kusstad plaasvind, is dit nou tot 6-17 Julie uitgestel.
Die jong Suid-Afrikaanse pianiste Qden Blaauw en John Smith het skoonskip gemaak in die internasionale Yamaha-beurskompetisie van 2020 deur saam die eerste prys te ontvang. Dit is die derde agtereenvolgende jaar dat die eerste prys na Suid-Afrika kom
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Ford se middelslag-Ranger 2.2 XL-bakkie, ons gebruikte voertuig van die maand, bied deesdae werklik goeie waarde.
Mercedes se opwindende eerste proesel van die massa-e-voertuigsegment, sy nuwe EQA, is pas oorsee internasionaal bekend gestel, maar jy gaan hom dalk nooit hier te sien kry nie.
Wat is ’n week sonder ons gunsteling-minister van vervoer, Fikile Mbalula, wat links en regs skiet uit die heup?.
Ben & Bez, 'n sketskomediereeks wat "net so 'n bietjie meer 'insane' as die werklikheid is", is van 2 Februarie op Netwerk24 te sien.
Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24.
Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.