Mense is kwaad oor die vlaag geweldsmisdade in die Brits-omgewing in Noordwes nadat ’n bekende boer Saterdagaand ernstig in ’n oor-en-weer-skietery gewond is.
’n Gesamentlike taakmag is op soek na ses verdagtes wat Saterdag by ’n koshuis buite die kampus van die Universiteit van Venda in Thohoyandou, Limpopo, ingebreek het, studente beroof het en een van hulle om die beurt verkrag het.
Vyftien verdagtes sal vandeesweek in die hof verskyn op uiteenlopende aanklagte na afloop van ’n polisie-operasie in die Wes-Kaap die afgelope naweek.
Die voormalige All Black-losskakel Dan Carter gaan terugkeer na die Franse klubspan Racing 92 om Pat Lambie se plek in te neem.
Ole Gunnar Solskjaer het Manchester United weer op die wenpad gekry danksy sy taktiese vernuf en lang verbintenis met die klub en daarom behoort hy permanent as dié span se afrigter aangestel te word.
Suid-Afrika se Simoné Kruger het Maandag goud gewen in die diskusgooi by die Internasionale Rolstoel- en Amputasie-sportfederasie (IWAS) se Wêreldspele, wat in Sjarjah in die Verenigde Arabiese Emirate gehou word.
Die toerismeverblyfsektor het 2018 op ’n lae noot afgesluit omdat al hoe meer Suid-Afrikaners hul vakansie eerder tuis deurgebring het – wat was jou rede?
Die toerismeverblyfsektor het 2018 op ’n lae noot afgesluit omdat al hoe meer Suid-Afrikaners hul vakansie eerder tuis deurgebring het.
Microsoft het verlede week sy jare lange ooreenkoms met die beleërde tegnologiemaatskappy EOH beëindig nadat ’n fluitjieblaser die maatskappy gaan aanmeld het.
Baie mense mag dalk gril net by die blote gedagte om goggas te eet, maar dit sal baie goed vir ons reeds bedreigde omgewing wees as mense hul vleistande trek, skryf Martin Potgieter en Bronwyn Egan.
Het wit kiesers in 1992 die regering van oudpres. FW de Klerk toestemming gegee om tot meerderheidsregering in te stem of net om voort te gaan met onderhandelinge, vra Hermann Giliomee in sy boek The Rise and Demise of the Afrikane.
Suid-Afrika se fiskale situasie vereis drastiese stappe.
Gautengers kry Dinsdag hul beurt om die komediant Mariëtte Loubser se kwinkslae oor verhoudings en romantiese afsprake in Die Kerk Kys te sien.
Kim Kardashian het nie teruggehou nie (of dalk eerder net-net teruggehou) met haar uitrusting Sondagaand by die Hollywood Beauty Awards en haar aanhangers het ewe rondborstig op Twitter gereageer.
Noem die woord “koshuis” en menige Afrikaanse mense sal vandag met nostalgie (en ’n rilling of twee) aan die mymer raak.
Die jongste uitgawe is nou op die 'rakke'. Klik en lees gerieflik op jou rekenaar, slimfoon of tablet.
Marzahn Botha het haar kamera uitgehaal en temperature van onder vriespunt in Central Park trotseer
Sit jou emosies opsy en maak deeglike besluite oor jou finansies voor en wanneer jy skei. Dis hierdie besluite wat ná afloop van ’n egskeiding die grootste invloed op jou lewe gaan hê, skryf Christel du Toit in haar boek Divorce Smart: The Girl’s Guide to Divorcing Well.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.