Een van die aanvallers wat deur ’n boer op sy plaas in die Brits-omgewing gewond is, is Dinsdag dood aan sy skietwonde.
’n Plaasbestuurder van die Rosendal-distrik in die Vrystaat is Dinsdagaand by sy huis aangeval en beroof kort nadat hy by sy ouers op ’n naburige plaas gekuier het.
’n Vermeende bendeleier, net bekend as Marco, is Woensdag kort voor 17:00 in Bontebokstraat, Eastridge, Mitchells Plain, doodgeskiet.
Bismarck du Plessis en Frans Steyn is Springbok-legendes wat steeds groot agting by Suid-Afrikaanse ondersteuners afdwing en hul oud-kaptein John Smit meen ’n laaste sending in die Groen-en-Goud kan hulle dalk nog vanjaar beskore wees.
’n Amerikaanse groep wat hom vir die regte van lesbiese, gay, biseksuele en transgender (LGBT) sportlui beywer, het weens haar uitlatings oor transgender sportvroue sy bande met die tennislegende Martina Navratilova verbreek.
Die feit dat die Stormers laat by Loftus Versfeld aangekom het, sou beslis ’n invloed op hul vertoning gehad het in die afgelope naweek se nederlaag van 40-3 in hul Superrugby-wedstryd teen die Bulle.
’n Verhoging is altyd goeie nuus, selfs indien dit jou ná Woensdag se begrotingsrede in ’n hoër belastingkerf plaas, verseker kenners.
Moody’s beskou die begroting as slegte nuus vir Suid-Afrika se geldsake.
’n Mens weet nooit presies met Tito Mboweni nie, maar dit blyk die minister van finansies is tog bereid om langer aan te bly in die regering ná die verkiesing in Mei.
Pres. Cyril Ramaphosa meen die Afrika-Unie se vryehandelsooreenkoms “skep moontlikhede vir vooruitgang vir die hele Afrika”. Maar só maklik gaan dit nie wees nie, skryf Liesl Louw-Vaudran.
As ’n mens debat wil voer oor die konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog moet jy jou eers van die feite vergewis, skryf Fransjohan Pretorius.
Tito Mboweni, minister van finansies, het soos grootliks verwag in sy begroting die kern van die regering se fiskale visie uitgespel as die versnelling van inklusiewe groei en werkskepping.
Die televisiekanale HBO en Channel 4 laat hulle nie ontsenu deur dreigemente van die regslui wat Michael Jackson se boedel hanteer nie.
Die Suid-Afrikaanse skrywer Eva Mazza het ’n beroering met haar roman Sex, Lies and Stellenbosch veroorsaak. Dié boek is in sy derde druk terwyl uitgewers jare al sukkel om Suid-Afrikaanse fiksie verkoop te kry.
Die nuus dat die Amerikaanse sangeres Lady Gaga en Christian Carino se verlowing verbreek is, het skaars rugbaar geword toe die Twitterati begin skimp dat Gaga en Bradley Cooper, haar medester in A Star Is Born, dalk ’n paartjie is.
My oë traan. My neus begin onwillekeurig jeuk en ek gee ’n oorverdowende nies. Dis weer súlke tyd. Valentynstyd. Daar’s liefde in die lug. En ek? Ek is allergies.
Hy het al vir meer as ’n dekade sakebelange in Johannesburg se middestad en het meer as 22 000 mense deur die Goudstad se strate begelei.
Nee, liggaamspositiwiteit gaan daaroor dat jy gemaklik voel in jou eie lyf, maak nie saak wat die grootte daarvan is nie.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.