’n Plaaswerker-egpaar van Bothaville is Saterdagaand na bewering aangerand, kaal uitgetrek en met draad vasgebind voordat die aanvallers glo sowat R37 500 se skape gesteel het.
Die lyk van ’n 22-jarige vrou is Sondag in haar slaapkamer in Reitzpark in Welkom aangetref, sê lt.kol. Thandi Mbambo, polisiewoordvoerder in die Vrystaat.
Motorbanddiewe is hul buit van nagenoeg R4 miljoen kwyt danksy spoedige reaksie van die polisie in Port Elizabeth.
Die plaaslike gholfspeler Matt Jones het Sondag sy tweede titel in vier jaar in die Australiese Ope in Sydney gewen.
Die uitdagings is groot om hierdie krisis die hoof te bied, erken die nuwe waarnemende uitvoerende hoof van Krieket Suid-Afrika (KSA), Jacques Faul.
Die Liverpool-sokkerspan het ’n reusetree gegee om sy eerste Engelse Premierliga-titel sedert 1990 te wen toe hy Bournemouth Saterdag met 3-0 geklop het én Manchester United vir Manchester City met 2-1 getroef het.
Suid-Afrikaners sal die nuwe week afskop met fase 2-buurtkrag, het Eskom Sondagaand in ’n verklaring aangekondig.
Dis nog nie die einde van beurtkrag nie!
Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) ondersteun die drastiese voorkomingsmaatreëls teen bek-en-klouseer deur die tydelike verbod wat op onder meer veilings en skoue van gesplete hoefdiere geplaas is, sê Koos van der Ryst, voorsitter van die RPO.
Verstaan hoofregter Mogoeng Mogoeng die verantwoordelikhede van die regtersamp, en meer bepaald dié van die hoofregter, wonder Koos Malan.
Die grootste probleem met die ANC is nie dat die party korrup is nie; selfs nie dat die party al so met raspolitiek flankeer het nie.
Die PUK – deesdae die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit – sou vanjaar 150 jaar oud gewees het. Izak Malherbe vertel van ’n tyd toe die vreedsame kampus aan die Mooirivier ’n oorlogsone was.
Ozzy Osbourne het ’n belo- ning van $25 000 (sowat R365 000) uitgeloof as ’n oorlede vriend se kitaar aan hom terugbesorg word.
Netwerk24 het in samewerking met NB Uitgewers, Afrikaanse skrywers uitgenooi om ’n luisterdrama in die formaat van ’n radiodrama vir dié nuuswebwerf te skryf.
Intekenare kan tot 31 Desember na Rudie van Rensburg se 'Kamikaze'en Marita van der Vyver se 'Die blou van onthou' luister op Netwerk24.
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
In die laaste episode van Die Testament neem die polisie iemand in hegtenis. Wie kan dit wees?
Kyk nou hierdie spesiale halfuurlange dokkie vir ’n blik op die agter-die-skerms-oomblikke met die opname van Coenie se nuwe album.
Die Suid-Afrikaanse restaurantbedryf is in oproer nadat twee van Suid-Afrika se topsjefs hulle van die Eat OutMercedes-Benz Restaurant-toekennings onttrek het. Carla Lewis kyk na die bohaai.
Ek en Babs het nou die dag saam deur Errieda du Toit, Suid-Afrika se huiskoskampioen, se nuwe kookboek, Saam, geblaai. Errieda het haar verdiep in 150 gemeenskapsresepteboekies wat oor 100 jaar uitgegee is en Saam is ’n ode aan dié kookboekies...
Terwyl Suid-Afrikaners wroeg oor die nuwe, baie reguit kurrikulum vir seksvoorligting in skole, leer vierjariges in Nederland vir jare al die korrekte name vir hul geslagsdele en kinders so jonk as agt weet wat masturbasie is, skryf Inge Kuhne.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.