Vyf mense is in hegtenis geneem omdat hulle glo onwettig byeengekom het en een vir die afvuur van ’n vuurwapen in die openbaar.
Nog twee mans wat met ’n berugte kapingsbende verbind word, is die week deur die Valke, die eenheid vir georganiseerde misdaad en die honde-eenheid in Gauteng in hegtenis geneem.
’n Ma van twee jong kinders wat beweerde bedrog van R1,6 miljoen gepleeg het by 'n huiseienaarsvereniging in Hoedspruit in Limpopo, is deur die Valke in hegtenis geneem.
'Soms is dit nodig om ’n bietjie hard in die kleedkamer te praat.'
Een van die land se gewildste bergfietsry-marathons, die Groot Kei Trek, sal glo wel vanjaar plaasvind.
Hy en sy Oostelike Provinsie-spanmaats voel nie enige ondraaglike druk om te presteer omdat die OP byna as nagedagte toegelaat is om in die voorbereidingsreeks te speel nie.
Daar staan nog nie ’n Te Koop-bordjie op die plaveisel voor David Jones se hoofkantoor in Australië nie.
Tito Mboweni, minister van finansies, se plan om besteding te verminder, is nie net “dapper” nie, dis so ambisieus dat kenners twyfel of dit haalbaar is.
Dit lyk of Suid-Afrikaners, onder druk weens die Covid-19-inperkings, minder ingevoerde bier gekoop het.
’n Vriend wil weet of ek dink die naamsveranderinge in die Oos-Kaap gaan die ANC help om die munisipale verkiesing in die streek te wen. Ek dink dit is onwaarskynlik.
’n Passie vir braai is deel van Suid-Afrikaners se DNS en allerlei geheime resepte en toortoestelle is deel van die meesters se braai-arsenaal.
Aan die einde van die eerste jaar n.c., ná die koms van Covid-19, baar die Covid-19-pandemie steeds nuwe woorde.
Ná die vroue se eerste aand op die boere se plase het twyfel en jaloesie begin kop uitsteek en die vroue het in Donderdagaand se episode van Boer soek ’n vrou bespiegel dat die boere reeds hul keuses gemaak het.
Lady Gaga bied ’n beloning van $500 000 aan nadat haar hondestapper Donderdagaand geskiet en twee van haar honde gesteel is.
Qiniso van Damme (28) het in Donderdagaand se episode van The Bachelorette SA op M-Net gewys sy is nie bang om die eerste tree te neem toe sy een van die deelnemers gesoen het nie.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Toe hy in 1971 begin het om Die Burger af te lewer, het hy nie gedink hy sal dit 50 jaar later steeds doen nie.
Carin du Plooy (62) van Durbanville se man van 44 jaar sê sy lyk soos ’n jong pêrel nadat sy ’n splinternuwe voorkoms op die TV-program Mooimaak met Clare Wiese-Wentzel op kykNET gekry het.
Kobus van Staden, wat Vrydag ’n volle eeu oud word, is helder van verstand en behalwe dat hy nie meer so lekker kan hoor nie, is hy blakend gesond.
‘n Eenvoudige celebrity-belofte maak skuld...
Twee oud-skoolpêlle vang op en vergelyk notas oor hulle dames . . . soveel het verander!
Ben & Bez, 'n sketskomediereeks wat "net so 'n bietjie meer 'insane' as die werklikheid is", is van 2 Februarie op Netwerk24 te sien.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.