Vier raadslede van die eThekwini-metro is onder die 15 verdagtes wat Woensdag deur lede van die Valke in Durban op aanklagte van korrupsie en bedrog in hegtenis geneem is.
’n Intercape-bus is reeds op 7 Desember naby Polokwane onderweg na Harare beroof, maar inligting oor dié rooftog is tans besig om die ronde op sosiale media te doen.
Twee lyke is binne drie dae in afsonderlike vlak grafte in Peddie gekry.
Vrydag die 13de word deur sommige beskou as ’n dag van ongeluk, maar eerskomende Vrydag is ’n gelukkige dag vir tennisliefhebbers.
Die Presidentebeker het in sy geskiedenis van 25 jaar uitsonderlike pare opgelewer, maar min was so opwindend om te aanskou soos die dinamiese duo van Tiger Woods en Fred Couples.
Graeme Smith het die pos aanvaar as Krieket Suid-Afrika se nuwe direkteur van krieket.
Sabotasie by een van Eskom se kragstasies was een van die groot redes vir die huidige vlaag beurtkrag wat Suid-Afrika geteister het.
As jy ook deur die loop van die jaar gewonder het waarom die Amerikaner John Harvey Kellogg graanvlokkies uitgevind het, was jy beslis nie alleen nie.
Probleme by Medupi wat opgelos is en die weer wat opklaar, help tans om beurtkrag te verlig, en daardie WhatsApp-storie is snert, sê Eskom se bedryfshoof.
Daar word reeds van Brittanje se verkiesing Donderdag gepraat as een van die vuilste ooit en een waarin die media se tradisionele greep op politieke veldtogte verbreek is, skryf Richard Sambrook.
Donderdag gaan die Britte hul kruisies in ’n belangrike algemene verkiesing trek. Wat verdeel hulle en wat meen kenners kan die uitslag wees? Leopold Scholtz doen verslag.
Seksuele voorbereiding is een van die oudste truuks in die boek. In die lig van die klagtes teen Willem Breytenbach, hoe gebeur dit dat vermeende sekspeste vir jare hiermee wegkom? Willemien Brümmer doen verslag.
Die Italiaanse regering het Dinsdag in Kaapstad ’n buitengewone “uitsondering” gemaak en die Suid-Afrikaanse operaster Pretty Yende tot ridder geslaan, hoewel sy tegnies nog te jonk is.
Die fliek Frozen 2 het die afgelope naweek geskiedenis gemaak met die grootste openingsnaweek tot nog toe vir ’n animasiefliek in Suid-Afrika.
Leonard Cohen se allerlaaste album, Thanks for the Dance, daal soos musiekmanna uit die hemel kort voor Kersfees op ons neer. Danie Marais het daarna geluister.
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
'n Kersboom en ’n katkind (of katkinders!) is nie maats nie. Óf die ornamente en liggies beland op die vloer, óf as jou katgedierte baie nuuskierig is, kan die boom omgetrek word.
Zozibini Tunzi (26), Mej. Suid-Afrika, het pas vroue van 89 lande vir die gesogte Mej. Heelal-titel uitgestof, maar wat lê nou vir dié skoonheid voor?.
Dié Kerstafel-spesialiteit word toegewikkel in ’n ontwerpersbaadjie, elegant versier met ’n traliewerk van deegstroke.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.