Vyftien verdagtes sal vandeesweek in die hof verskyn op uiteenlopende aanklagte na afloop van ’n polisie-operasie in die Wes-Kaap die afgelope naweek.
’n 46-jarige boer is in ’n kritieke toestand in die hospitaal nadat hy terugbaklei het toe hy in die vroeë ure van Sondagoggend deur aanvallers op ’n plaas naby Brits in Noordwes, oorval en gewond is.
’n Zimbabwiese burger (35) wat verlede Saterdag vir die moord van Lungelwa Dangatye (47) in Desember 2017, in KwaNonqaba in Da Gamaskop, Mosselbaai, in hegtenis geneem is, word ondersoek vir nog moorde.
Die All Black-stut Tim Perry sal Maandag ’n spesialis spreek om uit te vind of sy gebreekte arm ’n operasie gaan nodig hê.
Al die bepalings, uitslae en puntelyste van die Superrugby-reeks op een plek.
Aanvallende spel was die laaste paar jaar sinoniem met Leeus-rugby.
Terwyl Pravin Gordhan Sondagoggend in ’n televisie-onderhoud gesê het die regering skuld Suid-Afrikaners ’n antwoord oor hoekom multimiljardrande se projekte by Eskom gefaal het, het Solidariteit aangebied om te help.
Die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf het verlede jaar sy status as netto uitvoerder van suiwelprodukte herwin, terwyl invoere met byna 20% afgeneem het vergeleke met 2017.
Skerp vrae oor die Suid-Afrikaanse Lugdiens en die voorgestelde kragstasie in Limpopo wat deur Chinese gebou gaan word, is uit DA-kringe geopper.
Suid-Afrika se fiskale situasie vereis drastiese stappe.
Die Katolieke kerk in Bettysbaai het in die onlangse brand saam met 40 huise in die slag gebly.
Nou ja, nou is dit weer volspoed agteruit die duisternis in en dit nadat ons om die een of ander baie duister rede gedink het ons gaan nooit weer beurtkrag kry nie.
Dis gevaarlik om na boeke uit te sien.
Hoe word ’n boek gebou/geskep/geskryf wat ’n maatstaf verskuif vir verhale wat ’n mens in die toekoms gaan lees?.
Mick Herron se The Drop is ’n klein juweel – ’n novelle van net oor die 100 bladsye wat jou tone sal laat krul van die plesier.
’n Dekade gelede het die Sweedse motorbedryf gesukkel. Die momentum wat Volvo intussen opgebou het, is egter verstommend. Egmont Sippel het die top-XC60-diesel- en -petrolmodel bestuur.
Ek wil elke oggend wakker word met wit vars linne wat teen my vel streel, ek wil luilekker uitstrek en my voete kinderlik van die hoë bed gooi, maar hulle moet nie aan die vloer kan raak nie.
Die Peloponnesiese skiereiland is ’n skatkis vol antieke ontdekkings en Griekse gode, skryf David Meades.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.