Die lyk van ’n 25-jarige man is Donderdag in ’n bouvallige toilet in die middel van die bendegeteisterde gebied van Bonteheuwel in Kaapstad gekry.
’n Luitenant-kolonel verbonde aan ’n polisiekantoor in Kaapstad se noordelike voorstede is Donderdagmiddag in sy kantoor in hegtenis geneem.
’n Sewe maande oue babameisie en haar 40-jarige pa is Woensdagaand in Port Elizabeth in hul bed doodgeskiet.
As hy so na die name in die Stormers-kamp kyk, dink Warren Whiteley beslis die Kaapse span het die sterkste Superrugby-groep van al die Suid-Afrikaanse spanne.
Die Menseregtekommissie (MRK), wat gaan probeer vasstel wat verlede jaar tot die opspraakwekkende Ashwin Willemse-sage gelei het, sal volgende maand sy eerste sittings hou.
Volg hier TeamTalk se regstreekse kommentaar van die tweede toets tussen Suid-Afrika en Sri Lanka in Port Elizabeth.
Jabu Mabuza, voorsitter van Eskom se direksie, het ’n bietjie van die hooi op sy vurk afgegooi deur as voorsitter van Telkom se direksie te bedank.
Elke ANC-lid in die parlement kan van staatskaping beskuldig word, want hulle het oudpres. Jacob Zuma elke keer staande toegejuig die ses keer dat mosies van wantroue teen hom misluk het.
Die vakbond Solidariteit gaan werknemers van African Global Operations (AGO), voorheen Bosasa, bystaan om Gavin Watson, bestuurshoof, voor stok te kry.
Wie staan vir jou uit?
Ek sit in die week saam met ’n klomp vriende en wyn drink en natuurlik is Eskom, die begroting, skuldsyfers en Suid-Afrika se ekonomie heel bo aan die besprekingslys.
Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie is vir my elke jaar ’n spesiale geleentheid. .
Dikwels is die stories ágter ‘n boek net so interessant soos dié binne-in die boek. Op die US Woordfees se Skrywersprogram is daar heelwat gesprekke wat jou soos ’n spanningsverhaal sal boei.
Die Standard Bank-galery in Johannesburg se eerste uitstalling van die jaar, A Black Aesthetic: A View of South African Artists (1970 -1990), open op 21 Februarie en is tot 18 April te sien.
Die Amerikaanse sangeres Beyoncé en haar man die kletsrymer man, Jay-Z, het Woensdagaand hul toekenning as beste internasionale groep by die Brit Awards per video ontvang omdat hulle nie self in Londen was nie.
Knie- en heupvervangings hou langer as wat dokters of pasiënte dink, het die Universiteit van Bristol, Engeland, in ’n groot studie bevind.
Ek kom onlangs op Facebook af op die kommentaar van ’n anonieme self-proclaimed oom wat iemand se integriteit betwyfel omdat hulle ’n advertensie vir ’n onderklerewinkel plaas.
My oë traan. My neus begin onwillekeurig jeuk en ek gee ’n oorverdowende nies. Dis weer súlke tyd. Valentynstyd. Daar’s liefde in die lug. En ek? Ek is allergies.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.