Aanvallers skiet veiligheidswagte, buit wapens
Die lyk van ’n man met verskeie skietwonde is Dinsdag in die Nuwekloofpas naby Tulbagh in die Wes-Kaap gevind.
’n Man wat algemeen as Kaapstad se suidelike voorstede se perlemoen-koning beskou is, is in Schaapkraal naby Mitchells Plain in ’n sluipmoordaanval dood.
Die eerste groep tennisspelers, -afrigters en -beamptes het hul Covid-19-kwarantyn Donderdagoggend (SA tyd) verlaat nadat hulle die afgelope 14 dae voor volgende maand se Australiese Ope in ’n bioveiligheidsborrel in Melbourne deurgebring het.
Hy het die laaste ruk groot indruk gemaak wanneer hy speelkans gekry het.
Suid-Afrika wil terugveg op dag drie van die eerste toets teen Pakistan. Volg die aksie hier.
In Desember - vir baie werknemers bonusmaand - het salaristrekkers meer verdien as ’n jaar gelede, maar die aantal salaristrekkers is steeds baie minder.
Die kredietgradeerder is bekommerd oor die styging in swak skuld en banke se laer wins.
Net meer as 3 800 werknemers en vaste kontrakteurs by Eskom het in die vorige boekjaar nie hul sakebelange verklaar soos nie.
Met deesdae se beperkings op begrafnisse is dit asof ons ontneem word van die kans om saam te rou deur saam te wees, skryf Leslie van Rooi.
Die uitvoerende bevele wat Amerikaanse presidente uitreik, mag dalk vreemd lyk vir die meeste Suid-Afrikaners. Pieter Labuschagne verduidelik hoe dié stelsel werk.
Lood het ’n spesmaas hier kom nog heelwat onthullings oor diefstal van miljoene rande deur lede van die die All Corruptive Comrades (ANC).
Die Covid-19-pandemie het talle musici in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf gedwing om ’n loopbaanverandering te oorweeg.
Amper ’n dubbelganger! Dit is al wat ’n mens kan sê nadat die eerste foto uitgereik is van Kristen Stewart as Diana, ontslape prinses van Wallis.
“Seks, porn, geloof en watter antidepressante hulle gebruik”, is van die onderwerpe waaroor bekende mense gesels in Praating, ’n geselsprogram wat deur die musikant Peach van Pletzen aangebied word.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Ford se middelslag-Ranger 2.2 XL-bakkie, ons gebruikte voertuig van die maand, bied deesdae werklik goeie waarde.
Mercedes se opwindende eerste proesel van die massa-e-voertuigsegment, sy nuwe EQA, is pas oorsee internasionaal bekend gestel, maar jy gaan hom dalk nooit hier te sien kry nie.
Wat is ’n week sonder ons gunsteling-minister van vervoer, Fikile Mbalula, wat links en regs skiet uit die heup?.
Ben & Bez, 'n sketskomediereeks wat "net so 'n bietjie meer 'insane' as die werklikheid is", is van 2 Februarie op Netwerk24 te sien.
Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24.
Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.