’n Vrou van Darling in die Wes-Kaap was Maandag 23:00 in die bad toe rowers by hul slaapkamer op die eerste verdieping van hul plaashuis ingebreek het.
Die polisie sê ’n stemboodskap wat op sosiale media versprei is oor ’n ondersoek na ’n Zimbabwiese burger wat vermoedelik met verskeie moorde in die Wes-Kaap verbind word, is voortydig en kan die ondersoek belemmer.
Minstens vier plaasaanvallers het Maandagaand omstreeks 23:00 op die Going North-plaas in Darling in die Wes-Kaap toegeslaan.
Cornal Hendricks is die nuwe regtervleuel in Johnny Kotze se plek, die haker Schalk Brits sal teen die Jaguares kan speel, maar die kaptein, Lood de Jager, klim met ’n grieplyf op die vliegtuig na Buenos Aires.
Franse rugbybase moet hul trots sluk en ’n buitelandse afrigter aanstel as die Hane weer onder die beste spanne ter wêreld wil tel, sê Sean Fitzpatrick, voormalige All Black-haker.
Ondersteuners van Chelsea het teen dié Engelse sokkerklub se afrigter, die Italianer Maurizio Sarri, gedraai nadat hul span Maandagaand met 2 – 0 deur Manchester United uit die FA Cup-kompetisie geboender is.
Die Raad op Mediese Fondse (RMS) het mediese fondse vandeesweek oor sy interne prosesse probeer gerustel na 'n hoë amptenaar geskors is. 'n Waarnemende hoof van ondersoeke is aangekondig.
Die parlementêre begrotingskantoor waarsku die staat se rente op skuld kan besteding aan ander belangrike dinge raak. Dit is die item in die begroting wat die vinnigste groei.
Dis tyd vir moeilike keuses om Eskom se las op die staatskas te verlig, sê die uitvoerende hoofde van Suid-Afrika se grootste maatskappye.
Ek is onlangs gevra: as ek enigiets in die Grondwet kon verander, wat sou dit wees? In die lig van grondhervorming in die land is die voor die handliggende antwoord sekerlik artikel 25.
Die twee woorde wat veroorsaak dat elke Kapenaar eerder twee keer seker maak die krane is behoorlik toe as wat hulle twee keer seker maak die voordeur is gesluit.
Nadat haar mense geslagte lank op die plaas Welgeval in die skilderagtige omgewing van die Pilanesberge gebly het, het stootskrapers van die tuislandregering van Bophuthatswana hulle verdryf, skryf Botlhale Tema in dié uittreksel uit Land of My Ancestors.
Die Netwerk24-feeskafee is weer op pad Stellenbosch toe vir die Woordfees.
Die Royal Moscow Ballet bied soos verlede jaar weer ’n viering van die legendariese Russiese komponis Tsjaikofski se musiek aan, maar voeg ’n ballet van die Duitse komponis Carl Orff se rumoerige Carmina Burana by.
Die Country Legends Spectacular bring Sondag ’n paar van die land se gewildste country-sangers op een verhoog in Pretoria bymekaar.
In VIA (DStv-kanaal 147) se kosprogram Armand kook kaalnooi dié akteur bekende gaste na sy kombuis. Hulle deel keto-resepte en raad wat jou sal help gewig verloor en om beter te voel.
Jannie van Rensburg gee ’n stukkie geskiedenis van Paarlberg en sy twee rotsmaats, Bretagne en Gordon, wat ’n uitsig soos min oor die Paarl gee.
Kom stap saam op al dié roetes.
Registreer nou vir jou gratis proefperiode van 30 dae.
Voorsien asseblief jou E-posadres dat ons vir jou 'n boodskap kan stuur om jou wagwoord te herstel
Kan jy jou wagwoord onthou? Probeer weer om aan te meld
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.