Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Promosie
Onopgeeïste pensioen-voordele: Is jou naam op die lys?
GEPF

Die Pensioenfonds vir staatsamptenare (GEPF) het hulp nodig om die persone in Mpumalanga (hieronder gelys) of begunstigdes indien die persoon oorlede is, op te spoor oor onopgeeïsde pensioenvoordele. 

Indien jy iemand op die lys ken, vra die GEPF dat jy die persoon of familielid dringend laat weet om kontak met die GEPF te maak.  

Kontak die volgende opsporingsagente hieronder gedurende kantoorure (Maandag tot Vrydag) tussen 07:00 en 16:00. Of skakel die nasionale tolvrye nommer by 0800 117 669.

GEPF-opsporingsagente
GEPF-opsporingsagente


NAME IN ALFABETIESE VOLGORDE 

ABRAHAM L- HLATSHWAYO MVM

GEPF lys
GEPF lys

HLATSHWAYO SC- MAHLANGU MP

GEPF lys
GEPF lys

MAHLANGU MP- MASHILOANE WM

GEPF lys
GEPF lys

MASHIYANE JM- MKHONZA BC

GEPF lys
GEPF lys

MKHONZA LJ- MTSHALI SDP

GEPF lys
GEPF lys

MTSHWENE MZ- ZULU ST

GEPF lys
GEPF lys

NKUNA EP- SIMELANE ZP

GEPF lys
GEPF lys

SIMELANE ZP-  ZWANE P

GEPF lys
GEPF lys

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.