Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Promosie
Resepte uit '’n Woolies Winter-kookstryd met Minki!'

Die winter is op ons en nou meer as ooit wil ’n mens mos kos hê wat troos en jou hart warm maak.

Om jou te wys wat jy met min moeite op die tafel kan kry, bied VIA (DStv-kanaal 147) ’n spesiale kookprogram met die geliefde Minki van der Westhuizen as aanbieder aan: ’n Woolies Winter-kookstryd. Dié program word op Maandag 19 Julie om 17:30 vir die eerste keer uitgesaai.

Die spanne staan reg om Minki te beïndruk.
Die spanne staan reg om Minki te beïndruk.
Die spanne staan reg om Minki te beïndruk.
Die spanne staan reg om Minki te beïndruk.
Die spanne staan reg om Minki te beïndruk.
Die spanne staan reg om Minki te beïndruk.

Saam met haar in die ateljee gaan twee spanne wees wat in drie rondes gaan kyk wie die ongelooflikste winterkos op die tafel sit. Span 1 is die Kokkedoor-sjef Nic van Wyk en die bobaasbakker Yolani Abrahams. In span 2 is dit Clem Pedro, sjef en kosstilis, en die TV-aanbieder Zoë Brown wat gereed staan om hulle ’n ding of twee te wys. 

Span 1 is die bekende Kokkedoor-sjef Nic van Wyk e
Span 1 is die bekende Kokkedoor-sjef Nic van Wyk en die bobaasbakker Yolani Abrahams.
Span 1 is die bekende Kokkedoor-sjef Nic van Wyk e
Span 1 is die bekende Kokkedoor-sjef Nic van Wyk en die bobaasbakker Yolani Abrahams.
Span 1 is die bekende Kokkedoor-sjef Nic van Wyk e
Span 1 is die bekende Kokkedoor-sjef Nic van Wyk en die bobaasbakker Yolani Abrahams.

Span 1 kook met net rou bestanddele, terwyl span 2 ’n kombinasie van Woolies se bereide bestanddele en geregte gaan gebruik vir hul spyskaart. 

Span 2 is Clem Pedro, bekende sjef en kosstilis, e
Span 2 is Clem Pedro, bekende sjef en kosstilis, en die TV-aanbieder Zoë Brown.
Span 2 is Clem Pedro, bekende sjef en kosstilis, e
Span 2 is Clem Pedro, bekende sjef en kosstilis, en die TV-aanbieder Zoë Brown.
Span 2 is Clem Pedro, bekende sjef en kosstilis, e
Span 2 is Clem Pedro, bekende sjef en kosstilis, en die TV-aanbieder Zoë Brown.

Weeksaand-ete: Tamatiebredie met kapokaartappel 

Tamatiebredie met kapokaartappel
Tamatiebredie met kapokaartappel

  • 500 g beesvleisblokkies
  • gekoopte tamatiebredie-sous
  • 1 blik tamatiesgekoopte
  • rissiesous
  • gekoopte kapokaartappels
  • geroosterde babatamaties
  • Clemengolds 
  • vars vinkel
  • suurlemoensap
  • olyfolie
  • sout en peper

1) Maak die vleis in die tamatiebrediesous gaar volgens die aanwysings op die verpakking. Roer die geblikte tamaties deur. 2) Maak die kapokaartappels gaar volgens die aanwysings op die verpakking. 3) Rond die gereg af met die res van die bestanddele.

Weeksaand-ete: Frikkadelle en spaghetti

Frikkadelle en spaghetti
Frikkadelle en spaghetti

  • 12 gekoopte beesvleisf rikkadelle
  • olyf olie
  • Woolworths-tamatie-en-basilie pastasous
  • Woolworths-geroosterde kersietamaties
  • 500 g spaghetti, gaargemaak 
  • 12 kappertjiesade
  • 100 g gerasperde parmesaan
  • 3 e basiliepesto 
  • Clemengold-skil, knoffel en pietersielie, baie fyngekap en gemeng

1) Braai die frikkadelle in olie en roer die pastasous en tamaties deur. 2) Bedien op spaghetti afgerond met die res van die bestanddele.

Wegneem-ete – deur jou voorberei: Plantgebaseerde burger en patattjips

Plantgebaseerde burger en patattjips
Plantgebaseerde burger en patattjips

  • 4 quinoa-en-botterskorsie-burgers
  • Asiatiese braaisous
  • 4 burgerrolletjies
  • 2 E rooi soetrissie- of basiliepesto
  • suiwelvrye kaas
  • patattjips
  • vegan-burger mayonnaise
  • crunchita-slaaiblare
  • neut-en-saad-sprinkel

1) Braai die burgers in die braaisous. 2) Pak al die bestanddele op die rolletjies en lê weg.

Wegneem-ete – vir jou voorberei: Seekosbord

Seekosbord
Seekosbord


  • Tempura-stokvis
  • viskoekies
  • suurlemoen-krui-forel
  • Southern fried calamari 
  • aartappelwiggies
  • uieringe
  • gepiekelde uitjies
  • klein agurkies
  • suurlemoen skywe
  • 1 E rooi soetrissiepesto 
  • 125 ml mayonnaise
  • gesmelte Woolworths-knoffelbotter

1) Berei die seekos volgens die aanwysings op die verpakkings. 2) Pak op ’n groot bord saam met die uie, agurkies en suurlemoen. 3) Meng die pesto en mayo (die Asiatiese braaisous sal ook goed hier werk) en drup dit oor die bord saam met die gesmelte botter.

Iets spesiaal: Vegetariese lasagne 

Vegetariese lasagne
Vegetariese lasagne

  • 2 E olyfolie
  • 410 g-blik gekapte tamaties
  • 1 botteltjie tamatie-en-rissie-pastasous
  • 2 E fyngekapte knoffel
  • 6 eiervrugte, in skywe gesny
  • 350 g murgpampoentjies
  • 250 g lasagnevelle
  • 375 ml vierkase-pastasous
  • 150 g gerasperde pecorino

1) Verhit die olie, tamaties en tamatie-en-rissie-pastasous. Laat prut vir 3 minute. 2) Braai die eiervrug en murgpampoentjie tot goudbruin. 3) Maak die lasagnevelle gaar volgens die aanwysings op die verpakking. Pak die velle en sous om die beurt in ’n oondbak. Gooi kaassous oor en dan die pecorino. Bak vir 40 minute by 180 grade.

Iets spesiaals: Sondagmiddagete

Sondagmiddagete
Sondagmiddagete

  • 1 kg ETC roosmaryn-en-knoffel-lamsboud 
  • 200 ml vleissous 
  • Gegeurde rys
  • 500 g fyngemaakte patat-en-pampoen (mash) 
  • 250 g geroosterde beet met balsemieke asyn
  • 500 g gebraaide aartappels
  • Gevulde botterskorsiehelftes
  • 260 g pampoenkoekies
  • 350 g babaworteltjies
  • 30 ml esdoringstroop (maple syrup)
  • 30 ml botter
  • 180 g krulkool (kale)
  • 2 e olyfolie

Berei só voor: Beet met vinaigrette, feta, pampoenpitte, lemmetjieskil, olyfolie

Geroomde spinasie saam met gestoomde krulkool

Botterskorsiesop saam met botterskorsie-ravioli, gekapte dille, kaascroutons

Wortels gerooster in esdoringstroop

Lam gaargemaak volgens die aanwysings op die verpakking

Rooster gehalveerde uie en breek oop

Patat en pampoen met pampoenpitte en verbruinde botter

Berei gegeurde rys volgens die aanwysings op die verpakking en sit voor saam met vars koljanderblare

  • Herhalings word uitgesaai op 21 Julie om 17:30, 23 Julie om 18:30, 24 Julie om 21:00, 25 Julie om 18:30, 26 Julie om 11:00 en 21:00, 27 Julie om 09:00, 28 Julie om 11:00, 30 Julie om 12:30, 2 Augustus om 15:00, 8 Augustus om 20:30 en 9 Augustus om 08:30.

Die blad is betaal en die inhoud verskaf deur die adverteerder. Netwerk24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir die geadverteerde dienste of produkte nie.

Meer oor:  Woolies  |  Woolworths  |  Minki Van Der Westhuizen  |  Zoë Brown  |  Minki  |  Afrikaans  |  Tv  |  Via
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.