Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Ekonomie
2 weke nodig om agterstand by hawe in te haal
Die Ngqura-houerkaai buite Port Elizabeth.Foto: Verskaf

Dit gaan Transnet twee weke neem om die agterstand in te haal by sy Ngqura-houerkaai buite Port Elizabeth.

Dit volg ná ’n onwettige sloerstaking weens ontevredenheid oor bonusse en lone.

Transnet het op 14 Julie ’n dringende hofbevel by die arbeidshof gekry wat werkers gedwing het om die staking te laat vaar.

Transnet sê Vrydag in ’n verklaring 13 werkers is geskors weens wangedrag ten tyde van die staking.

Die maatskappy het voorheen gesê werkers is geskors nadat bedrywighede by die hawe ontwrig is weens kwaadwillige versteuring van radioseine.

Sitrus en motors word veral vanuit die Ngqura-hawe uitgevoer.

Volgens Transnet het bedryfsprestasie by die houerkaaie in

Durban en Kaapstad ook verbeter.

Meer oor:  Transnet  |  Port Elizabeth  |  Hawe  |  Ngqura
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.