Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Ekonomie
Fikile inderhaas na noorde oor buskrisis
Fikile Mbalula, minister van vervoer. Foto: GCIS

Fikile Mbalula, minister van vervoer, moes Woensdagmiddag inderhaas van Kaapstad terug na Pretoria vertrek weens ’n busvervoerkrisis in Noordwes.

Ayanda Paine, woordvoerder vir die minister, het by die parlement joernaliste ingelig dat die minister nie soos beplan sy mediakonferensie oor sy begrotingsposdebat kan hou nie weens die krisis.

Dit gaan oor gemeenskappe in Noordwes wat omgekrap is oor busdienste in die streek, en Mbalula is gevra om te help bemiddel.

Sodra daar meer inligting beskikbaar is, sal die berig bygewerk word.

Meer oor:  Fikile Mbalula  |  E-Tol  |  Parlement  |  Begroting  |  Vervoer
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.