Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Ekonomie
GRAFIKA: Blitsblik op die SA ekonomie

Die ekonomie het met 4,6% gegroei, gemeet as kwartaalgroei wat geannualiseerd is. Dit beteken groei oor die jaar sal 4,6% wees indien dit vier kwartale voortduur.

k

Hoewel al drie die ekonomiese sektore gegroei het, lyk dinge baie pap in die sekondêre sektor.

k

Die bydrae van verskillende bedrywe tot die BBP het betreklik stabiel gebly. Landbou het tot 3% gegroei, van 1% in die vierde kwartaal van 2020, maar dis ’n syfer wat van kwartaal tot kwartaal wissel tussen 1% en 3%.

k

Huishoudings se besteding aan klere en skoene het skerp gestyg, maar hulle bestee minder by restaurante en hotelle - heel natuurlik gegewe die vroeë aandklokreël wat in Januarie en dele van Februarie gegeld het.

k

Meer oor:  Ekonomie  |  Ekonomiese Groei  |  Bbp2101  |  Bbp  |  Statistieke Suid-Afrika
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.