Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Ekonomie
GRAFIKA: Só lyk SA ekonomie nou

Dis nie die persentasies wat saak maak nie, dis die tendense. 

Die syfers oor die groei in die bruto binnelandse produk in die derde kwartaal word so skeefgetrek deur die inperking van ekonomiese bedrywighede weens die Covid-19-pandemie dat dit eintlik belaglik is om waarde daaraan te heg, soos ekonome en selfs Statistieke Suid-Afrika uitwys.

Dis wel interessant om op te let na hoe die verskillende bedrywe se rol in die ekonomie verander het.

Groei tussen die derde kwartaal van 2019 en die derde kwartaal van 2020 is -6%, ’n beter aanduiding as kwartaalgroei van hoe die ekonomie vaar.

LEES OOK: BBP: Stewige groei, maar dis als relatief

k

k

k

Meer oor:  Ekonomie  |  Ekonomiese Groei  |  Bbp  |  Statistieke Suid-Afrika  |  Bbp2003
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.