Die bruto binnelandse produk vir die eerste kwartaal van 2020 is Dinsdag uitgerek. Met groei van -2% sit dit die resessie wat middel verlede jaar begin het, voort. Hier is die situasie in beeld.
LEES OOK: Resessie sleep voort - selfs vóór Covid-19-skok