Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Ekonomie
Staatsrede beweeg die rand nie veel nie

Wat die wisselkoers betref, was die staatsrede eintlik iets wat nie gebeur het nie.

“Daar was min nuuts ten opsigte van beleid en hervormingsplanne,” sê Bianca Botes van Peregrine Treasury Solutions.

Volgens haar het die rand onveranderd gebly gedurende die staatsrede nadat dit vir die meeste van die tyd Donderdag sywaarts verhandel het.

“Die aandag word nou gefokus op die begrotingsrede later vandeesmaand en asem word opgehou vir die ‘hoe’ en ‘wanneer’ van Tito Mboweni, minister van finansies.”

Die rand het Vrydagoggend vroeg op R14,93 begin verhandel.

Meer oor:  Peregrine  |  Cyril Ramaphosa  |  Geldeenheid  |  Rand  |  Dollar  |  Staatsrede2020  |  Wisselkoers
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.