Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Ekonomie
Rand wag en kyk
’n Dollar sou jou Dinsdagoggend R14,11 kos.

Die rand hou vir eers sy oë op die buiteland om te sien watter rigting hy gaan inslaan.

Annabel Bishop, hoofekonoom by Investec, skryf in ’n nota besluite deur die Amerikaanse Federale Reserweraad oor rentekoerse en Brittanje oor Brexit sal waarskynlik die rand se rigting bepaal.

Die rand is egter stabiel en het vroeg Dinsdagoggend teen R14,11 teenoor die dollar verhandel.

Die rand het vroegoggend teen R18,46 teenoor die Britse pond en R15,91 teenoor die euro verhandel.

Met die hulpbronne staan sake soos volg:

  • Goud: $1 299,33 per fynons.
  • Platinum: $904 per ons.
  • Olie: $71,16 per vat.

Digitale geld

  • Bitcoin: $5 211,86
  • Ethereum: $177,22

Meer oor:  Rand  |  Dollar
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.