Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Ekonomie
Sanral ken kontrakte van R1,67 mjd.toe
Sanral het kontrakte ter waarde van R1,67 miljard vir padwerk in die Oos-Kaap toegeken. Foto: Pixabay

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het kontrakte ter waarde van R1,67 miljard vir werk aan paaie in die Oos-Kaap toegeken.

Mbulelo Peterson, streekbestuurder van Sanral in die Oos-Kaap, sê die kontrakte behoort ’n hupstoot vir ekonomiese groei in die provinsie te wees.

Die projekte wat toegeken is en waar werk kan begin, is:

  • Spesiale instandhoudingswerk aan die R56 tussen Molteno en Vlakfontein – R39 miljoen;
  • Spesiale instandhoudingswerk aan die pad tussen Wolwefontein en Jansenville – R65 miljoen;
  • Spesiale instandhouding van fase twee van die R63 naby Jansenville – R83 miljoen;
  • Spesiale instandhoudingswerk aan die pad tussen Kareedouw en Kromrivier – R32 miljoen;
  • Opknappingswerk aan die pad tussen Fort Beaufort en Alicestraat – R542 miljoen;
  • Rehabilitasie van die N2 tussen Nqadu en Dan’s Place – R653 miljoen;
  • Opknapping van die R67 tussen Swartkeirivier en Komani (Queenstown) – R44 miljoen; en
  • Spesiale instandhoudingswerk aan die R56 tussen die N6 en Dordrecht – R22 miljoen.

Sanral sê toe die kontrakte toegeken is, is veral op kleinsake gefokus en hoe hulle by die projekte ingesluit kan word.

Meer oor:  Sanral  |  Paaie  |  Infrastruktuur
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.