Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Ekonomie
Sipho Pityana lei WEF-beraad in Afrika

Sipho Pityana, president van die sake-sambreelliggaam Besigheidseenheid Suid-Afrika (Busa), is as medevoorsitter van die Wêreld- Ekonomiese Forum oor Afrika aangewys.

Sipho Pityana, president van Busa. Foto: City Press

Dié beraad word van 4 tot 6 September in Kaapstad aangebied.

Dit is die 28ste keer dat dié beraad gehou word.

Pityana is die enigste Suid-Afrikaanse verteenwoordiger in die paneel van sewe medevoorsitters van die beraad.

Die ander is:

  • Jim Ovia, voorsitter van Zenith Bank in Nigerië,
  • Ellen Agler, uitvoerende hoof van die END-fonds in die VSA,
  • Jeremy Farrar, direkteur van die Wellcome-trust in Brittanje,
  • Arancha Gonzalez Laya, direkteur van die Internasionale Handelsentrum in Genève, Switserland,
  • André Hoffmann, ondervoorsitter van Roche in Switserland, en
  • Alex Liu, voorsitter van A.T. Kearny in Amerika.
Meer oor:  Sipho Pityana  |  Wef
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.