Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Ekonomie
Zimbabwe verhoog kragprys met 320%

Zimbabwe het die gemiddelde prys van elektrisiteit met 320% verhoog om die regering se kragverskaffer in staat te stel om sy produksie te verhoog en kragverskaffing te verbeter.

Die land se nasionale energiereguleerder het dit Woensdag aangekondig.

Kragonderbrekings wat tot 18 uur lank duur, word ondervind.

Zimbabwe se departement van finansies het dié kragonderbrekings, wat myne en nywerhede se produksie ondermyn, asook ’n groot droogte as van die redes genoem hoekom die ekonomie vanjaar 6% gaan krimp.

Dit is die tweede verhoging in drie maande wat deur die energiereguleerder goedgekeur is.

Die nuwe kragprys sal die nasionale kragverskaffer van die land help om geld in te samel om sy kragopwekkers te herstel en ook vir die invoer van krag van Suid-Afrika en Mosambiek te betaal, het die energiereguleerder gesê. –Reuters

Meer oor:  Zimbabwe  |  Kragpryse  |  Kragopwekking  |  Buurlande
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.