Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Energie
André de Ruyter is nuwe Eskom-baas
André de Ruyter Foto: Elvira Wood

André de Ruyter is aangestel as die nuwe uitvoerende hoof van Eskom.

Die departement van openbare ondernemings het pas dié aankondiging gemaak.

De Ruyter is tans die uitvoerende hoof van Nampak.

Sy aanstelling is van 15 Januarie 2020 van krag.

De Ruyter het meer as 20 jaar vir die petrochemiese reus Sasol gewerk.

Hy word in die plek van Phakamani Hadebe, wat in Julie bedank het, aangestel.

de ruyter
Die brief wat bevestig dat André de Ruyter as die nuwe uitvoerende hoof van Eskom aangestel is.

Fin24

Meer oor:  Eskom  |  Andre De Ruyter
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.