Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Energie
Beurtkrag: Die ligte bly Maandag aan

Geen beurtkrag word vir Maandag voorspel nie, het Eskom Sondag in ’n verklaring gesê.

Die energiereguleerder sê in die verklaring hoewel sy opwekkingskapasiteit met die terugkeer van vier opwekkingseenhede besig is om te versterk, bly die netwerk steeds onbetroubaar en kan beurtkrag op kort kennisgewing ingestel word

Eskom sê luidens die verklaring hy verwag om Maandag ’n verdere vier opwekkingseenhede by die Kriel-, Medupi-, Majuba- en Tutuka-kragsentrale in diens te stel. “Dit sal help om meer opwekkingskapasiteit te hê en om beurtkrag te vermy.”

Meer oor:  Eskom  |  Maandag  |  Beurtkrag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.