Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Energie
Beurtkrag: Fase 1 geld Dinsdag

Eskom het Maandagaand aangekondig dat fase 1-beurtkrag Dinsdag van krag is.

Daar sal geen beurtkrag tussen 06:00 en 09:00 wees nie, waarna fase 1 in werking tree, sê Eskom in ’n verklaring.

Die kragnetwerk is steeds onder druk en 11 875 MW se opwekkingsvermoë is nog buite werking.

“Eskom maak tans gebruik van sy noodvoorraad water en diesel.”

Dit is nie duidelik of daar die res van die week beurtkrag sal wees nie, al het Eskom Sondagaand gesê hy sal Maandagaand laat weet hoe sake die res van die week sal staan.

Volgens die verklaring sal hy nou elke aand bekend maak wat die vooruitsig vir die volgende dag is.

Meer oor:  Eskom  |  Kragkrisis  |  Beurtkrag  |  Krag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.