Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Energie
Beurtkrag kos Wes-Kaap miljarde

Die Wes-Kaapse ekonomie het behoorlik deurgeloop onder ’n week van beurtkrag.

Janine Myburgh, voorsitter van die Kaapse Kamer van Koophandel.

Janine Myburgh, voorsitter van die Kaapse Kamer van Koophandel, sê dit het die provinsie tussen R3 miljard en R12 miljard gekos.

Die verliese kan skerp styg as beurtkrag weer toegepas word.

“Ons is bekommerd oor die boodskap wat beurtkrag aan moontlike beleggers stuur. Die koste verbonde daaraan kan aansienlik meer wees as wat ons aanvanklik gedink het.”

Sy sê beurtkrag is nie goed vir enigiemand nie en veral nie vir ondernemings nie.

“Ek kan sien dat buitelandse beleggers wegdraai en elders vir beleggingsgeleenthede soek.”

Meer oor:  Janine Myburgh  |  Wes-Kaap  |  Ekonomie  |  Beurtkrag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.