Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Energie
Beurtkrag: Ligte bly aan op 1ste dag van skooljaar

Op die eerste dag van die skooljaar sal menige skoolhoof bly wees om te hoor dat Eskom nie beplan om vandag beurtkrag toe te pas nie.

Eskom het dit Dinsdagmiddag in ’n twiet bevestig.

Die kragverskaffer sê in ’n verklaring hy het Dinsdag teen 16:30 13 625 MW se opwekkingsvermoë weens onbeplande instandhouding verloor.

Hy waarsku soos voorheen dat die netwerk onder druk is en dat die situasie baie vinnig kan verander.


Meer oor:  Eskom  |  Beurtkrag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.