Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Energie
Beurtkrag tot Sondagmiddag opgeskort

'n Verbetering in die nood-kragreserwes het gehelp dat beurtkrag vanaand omstreeks 22:00 opgeskort kan word. Dit sal egter Sondag tussen 17:00 en 22:00 hervat, het Eskom in 'n verklaring gesê.

Om sy reserwes op te bou vir die komende week, is dit nodig om fase 1 weer Sondagmiddag in te stel, sê die kragverskaffer.

Die netwerk bly steeds onder druk en Eskom sal laat weet as die situasie verander.

Meer oor:  Beurtkrag  |  Eskom
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.