Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Energie
Geen beurtkrag, maar stelsel onder druk

Eskom beplan nie om Dinsdag beurtkrag in te stel nie.

Die nutsmaatskappy sê Dinsdagoggend in ’n verklaring gesê dat hoewel hy 10 853 MW se opwekkingsvermoë verloor het weens kragsentrales wat gebreek het, kan hy steeds die land se ligte aanhou.

Hy waarsku soos gewoonlik dat dié planne op kort kennisgewing kan verander.

Eskom herinner Suid-Afrikaners verder daaraan dat hy vir die volgende 18 maande gereeld beurtkrag gaan moet instel terwyl hy probleme by kragsentrales uitsorteer.

Hy doen ook steeds ’n beroep op Suid-Afrikaners om elektrisiteit spaarsamig te gebruik.


Meer oor:  Eskom  |  Beurtkrag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.