Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Energie
Eskom skort beurtkrag op - maar net tot Sondag

Beurtkragplanne word Saterdagmiddag om 17:00 opgeskort, maar dit hervat weer Sondagoggend, het Eskom gesê.

Dit kom nadat Eskom Vrydagoggend bevestig het dat fase 2-beurtkrag tot Sondag om 06:00 sal duur.

Beurtkrag sal egter nou Sondag om 08:00 hervat word.

Dit word daaraan toegeskryf dat twee eenhede Saterdag suksesvol krag kon opwek nadat dit vir instandhouding van die netwerk ontkoppel is. Noodkragreserwes is ook goed aangevul, sê die energievoorsiener.

Eskom vra dat Suid-Afrikaners krag spaarsaam gebruik. Die waarskuwing dat beurtkrag nog 18 maande kan duur, is ook herhaal.

Meer oor:  Eskom  |  Beurtkrag  |  Staatsondernemings  |  Krag  |  Elektrisiteit
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.