Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Energie
Eskom waarsku steeds oor beurtkrag

Eskom waarsku dat die kragnetwerk onder geweldig baie druk en baie onbetroubaar is, met meer as 10 000 MW se opwekkingsvermoë wat onbepland nie beskikbaar is nie.

Daar is dus steeds ’n groot kans dat beurtkrag dié week op baie kort kennisgewing ingestel kan word.

Eskom vra verbruikers weer om die volgende te doen om kraggebruik te beperk:

  • Stel lugversorgers se gemiddelde temperatuur op 23 °C.
  • Skakel geisers af in spitstye.
  • Stel swembadpompe om net twee keer per dag vir drie uur op ’n keer te loop.
  • Skakel rekenaars, drukkers en ander elektroniese toestelle snags by die kragprop af eerder as om dit in bystandmodus te los.
Meer oor:  Eskom  |  Beurtkrag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.