Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Energie
Geen beurtkrag die naweek, sê Eskom

Eskom sê hy behoort nie Saterdag en Sondag beurtkrag toe te pas nie, maar waarsku dat die kragnetwerk steeds onder “ernstige druk” is en dat hy op kort kennisgewing

beurtkrag sal moet instel as daar enige veranderinge is.

Hy sê die netwerk is onder ernstige druk, met meer as 10 500 MW se opwekkingsvermoë wat steeds

onbepland nie beskikbaar is nie.

Beurtkrag is vandeesweek in dieselfde week as pres. Cyril Ramaphosa se tweede beleggingskonferensie ingestel, nadat die ligte sowat drie weke lank aangebly het.

Meer oor:  Eskom Beurtkrag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.