Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Energie
Geen beurtkrag Maandag, sê Eskom

Die ligte bly Maandag ook aan.

Eskom het Sondagaand aangekondig geen beurtkrag word vir Maandag beplan nie.

In die verklaring Sondagaand sê Eskom die ligte bly aan omdat daar beskikbare opwekkingskapasiteit is wat deur sommige van Eskom se noodopwekkers aangevul word.

“Dié noodopwekkers, naamlik die pomp-opgaarskemas en die oopsiklus-gasturbines, sal aangevul word om te verseker dat dit op voldoende vlakke is om aan die vraag na elektrisiteit vir die volgende week te voorsien,” lui die verklaring.

Die stelsel word gemonitor en enige veranderings sal aan verbruikers deurgee word.

Meer oor:  Beurtkrag  |  Eskom
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.