Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Energie
Ligte bly aan van 21:00, maar beurtkrag wink in die week

Fase 2-beurtkrag kom Sondagaand om negeuur ten einde, maar die energieverskaffer Eskom sê die moontlikheid van beurtkrag in die week is nie uitgesluit nie.

Volgens Eskom se verklaring op sosiale media het beurtkrag die afgelope week gehelp om die gebruik van nood-dieselreserwes te verminder.

Die energieverskaffer het gesê beurtkrag kan op kort kennisgewing in die komende week ingestel word en Suid-Afrikaners daarop gewys dat beurtkrag moontlik in die volgende 18 maande kan toeneem soos kritieke onderhoudswerk aan verouderde toerusting aangebring word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.