Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Energie
Meer beurtkrag die naweek

Beurtkrag is die naweek weer met ons.

Eskom het Saterdag aangekondig fase 3-beurtkrag sal van 09:00 die oggend geld nadat hy vroeër aangekondig het dat hy noodgedwonge beurtkrag moet instel weens onbeplande onderbrekings by van sy kragstasies.

Dié fase 3-beurtkrag sal tot Maandag om 05:00 duur.

Ten spyte daarvan dat sommige opwekkingseenhede deur die nag in werking getree het, moes fase 3 ingestel word, het Eskom in 'n verklaring gesê.

Hy het Vrydagaand gesê hy "herinner Suid-Afrikaners egter daaraan dat daar ’n groot kans op beurtkrag sal wees oor die volgende 18 maande weens herstelwerk aan die kragnetwerk.”


MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.