Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Energie
Tito gekap toe hy oor beurtkrag kla

En toe vang beurtkrag ook vir Tito!

Tito Mboweni, minister van finansies, het sy frustrasies op sosiale media uitgespreek nadat die ligte afgegaan het terwyl hy en sy span aan die begrotingsrede gewerk het.

Fase 2-beurtkrag geld die naweek en het die minister Saterdag in die vroeë oggendure onkant betrap.

Tito Mboweni, minister van finansies

Hy en sy span moes toe maar halt roep met voorbereidings vir die begrotingsrede Woensdag, twiet hy. “So frustrerend. Maar die son sal môre opkom en ons sal voortgaan.”

Simpatie vir die minister was egter min op sosiale media. Sommige het gesê hy moet eerder die tyd gebruik om te besef wat die uitwerking van die kragonderbrekings op kleinsakeondernemings is.

Meer oor:  Tito Mboweni  |  Beurtkrag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.