Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tegnuus
2017 se gewildste videospeletjies
Die gewilde verspreidingsplatform Steam het sy jaarlikse lys van mees gewilde speletjies bekend gemaak.Foto: Unsplash

Die gewilde aanlyn verspreidingsplatform Steam, waarop gebruikers regstreeks rekenaarspeletjies kan koop, aflaai en speel, het sy jaarlikse lys van die mees gewilde speletjies bekend gemaak.

Die platform verdeel sy gereelde toptien-lys in verskeie kategorieë, insluitend topverkopers, die beste nuwe uitreikings, topspeletjies in die kategorie virtuele realiteit en die speletjies wat die meeste aanlyn gespeel is.

Die wenners in die laasgenoemde kategorie is bepaal deur te kyk na watter speletjies is gelyktydig deur die meeste mense gespeel.

Lees ook: Is jou kind verslaaf aan speletjies? Dis siek!

Die finale lys wenners sien as volg daarna uit:

Tien topverkopers:

  • Dota 2
  • Warframe
  • The Witcher 3: Wild Hunt
  • Tom Clancy’s Ghost Recon Wildlands
  • Counter-Strike: Global Offensive
  • H1Z1
  • Rocket League
  • PlayerUnknown’s Battlegrounds
  • Ark: Survival Evolved
  • Divinity: Original Sin 2

Beste nuwe uitreikings:

  • Detention
  • Torment: Tides of Numenera
  • Avorion
  • Tales of Berseria
  • Conan Exiles
  • Pit People
  • Resident Evil: Biohazard
  • Urban Empire

Tien top-VR-speletjies:

  • Raw Data
  • Hot Dogs, Horseshoes & Hand Grenades
  • Arizona Sunshine
  • Tilt Brush
  • Gorn
  • Superhot VR
  • Fallout 4 VR
  • Rick and Morty: Virtual Rick-ality
  • Space Pirate Trainer
  • Onward

Die mees gespeelde speletjies, elk met meer as 100 000 gelyktydige spelers:

  • Payday 2
  • Warframe
  • Dota 2
  • PlayerUnknown’s Battlegrounds
  • Ark: Survival Evolved
  • Counter-Strike: Global Offensive
  • H1Z1
  • Grand Theft Auto V
Meer oor:  Steam  |  Speletjies  |  Tegnologie  |  Rekenaarspeletjies  |  Rekenaar
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.