Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tegnuus
DStv-pryse: goeie én slegte nuus
MultiChoice se jaarlikse tariefverhoging is geldig van 1 April 2019.

MultiChoice verhoog sy tariewe op 1 April, maar mense wat ingeteken is op die premium-pakket sal vir eers nie meer betaal nie. Die tarief vir dié pakket sal ’n jaar lank onveranderd bly.

Die maatskappy sê in ’n verklaring die verhoging van BTW in 2018 en die swakker rand dwing hom om tariewe op al sy ander DStv-dienste te verhoog.

DStv het nog nie die nuwe tariewe bekend gemaak nie, maar hy gee die versekering dat dit nie met meer as inflasie sal styg nie.

  • Netwerk24 is ’n publikasie van Media24, ’n filiaal van Naspers. MultiChoice is tot met sy ontknoping op 27 Februarie ook ’n filiaal van Naspers.
Meer oor:  Dstv  |  Multichoice  |  Betaaltelevisie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.