Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tegnuus
FNB ‘plaas klem op beskerming van jou data’

Die beskerming van kliënte se aanlyn data is nou boaan FNB se lys prioriteite.

Die My Profile-funksie gee kliënte meer beheer oor hul bankdienste. Foto: FNB
Daar is twee opsies, ‘My Profile’ (vir individue) en die ‘Business Profile’ vir besighede, en albei kan via die app of aanlyn beheer word. Foto: FNB

Die bank het Dinsdag nuwe funksies vir die FNB-app bekend gestel wat databeskerming verbeter.

My Profile (vir individue) en Business Profile (vir ondernemings) gee mense meer beheer oor hul private inligting.

Jacques Celliers, uitvoerende hoof, sê dit stel ’n “nuwe standaard vir gebruikersbeheerde privaatheid en sekuriteit met die klik van ’n knoppie”.

So wat gebeur presies?

Kliënte kan hul adresbesonderhede met behulp van liggingstegnologie op hul slimfoon opdateer en hul identiteitsbesonderhede by die departement van binnelandse sake verifieer.

Belangstellendes kan na ’n verkorte weergawe van FNB se bekendstelling kyk:


Meer oor:  Fnb  |  Apps  |  Banke  |  Bankbedryf  |  Tegnologie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.